Die Biblioteek > Kom ons gesels sterre
Is die maan ook 'n ster?
(1/1)
Anton Louw:
Hier is die foto's wat ek geneem het van die onlangse "Lunar Eclipse" 27 Julie 2018.
My eerste toets foto.. Nog baie turbilensie in atmosfeer wat blurr veroorsaak het omdat die maan redelik laag was:
15 min in eclipse in
15 min later ...
9:15 pm hy kom nader ...
Daarshy! Hierdie is my gunsteling.
Baie mooi!
...Rooi
En hier druk ek alles moontlik uit die kamera se sensor uit ...
PM:
Hier kan jy enigiets plaas oor die hemelruim, dit is kosbaar.
Baie dankie vir hierdie pragtige foto's. Ek waardeer.
Navigation
[0] Message Index
Go to full version