Author Topic: Die skurk  (Read 939 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline adele

  • Bouspan
  • Hardebaard
  • Posts: 1922
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Die skurk
« on: August 30, 2018, 09:49:25 PM »
“Gee my jou glimlag om saam te neem”

Drikus se glimlag smelt haar hart. Hy trek haar weer styf teen hom vas en soek haar lippe. Saggies en teer, dan meer intens, eis hy haar liefde. Hulle drentel tussen die rotse en struike op die verlate stukkie strand rond.

“Ek is mal oor jou.”

“My liefling…” antwoord Suné.

Geluk borrel oor haar hart en verstand. Wat is sy woorde dan anders as ’n liefdesverklaring, glo sy. Geen agttien-jaar ouderdomsverskil kan liefde keer nie. Oor twee-drie jaar is sy klaar met skool en hy sal vir haar wag.

Sy gee gewillig mee as hy haar bloese uittrek. So tussen sy soene deur dwaal sy hande oor haar lyf. Drikus se liefdesspel raak meer intens.

“Suné, jy maak my mal.”

“En jy vir my.”

Hy streel haar opgewondenheid tot sy verby keerpunt is. Sy het nie nodig om hom aan te moedig nie.

“Jy is so mooi, jou vel is supersag.”

Hy is geoefen in die intimiteitspel en hou hom in. Hy wil haar nie seermaak nie en sorg dat sy perfek gereed is voor hy haar jeugdige onskuld beëindig. Hy gee hom saam met haar oor aan die uitbundige uitbarsting van volkome genot. Later stap hulle terug en met ’n lang innige soen, neem hy afskeid.

“More, Meneer.” Suné slaan altyd haar oë neer wanneer sy by Drikus verbyloop, bang haar maats lees iets in haar oë.

Mariette du Buisson se mond trek in ’n dun lyn. Sy het totaal kop verloor na hulle eenkeer gaan fliek en later weer gaan uiteet het. Toe het hy ’n paar keer by haar gaan kuier en weer een aand onverwags aan haar deur geklop.

“Mariette, mag ek inkom?”.

“Natuurlik.” Sy het teruggestaan. “Is iets fout?” 

“Nee,” het hy geglimlag. “Ek het sommer verlang na jou rustige musiek en ’n beker milo. Hierdie koue, nat weer gee my hoendervleis.”

Hy het teen die kosyn geleun terwyl sy milo gemaak het en oor die komende sportdag gesels.

Skielik het sy arms om haar gevou. Wanneer laas het iemand haar so gesoen?

“Jy lyk soos ’n droom,” het hy gefluister.

Teen die tyd wat hulle op die sitkamermat gaan sit het, was sy al sonder haar trui. Haar romp het in die kombuis agtergebly. Drikus se kaal bolyf het haar betower.

“Jou hande vat raak…”

‘Dink jy so?”

“Ja,” het sy gesê. “ Maar ek’s mal daaroor.”

Drikus het ’n kussing van die bank af onder haar heupe ingedruk. Die aand het in haar jarelange eensaamlewe soos ’n rare orgidee geblom.

Daarna het sy vergeefs gewag dat hy haar weer uitvra of kom koffie drink.

“Suné.”

“Mevrou?”

“Kom gou saam met my klas toe. Ek wil jou raad vra oor iets.”

Sy kyk haar maat vraend aan, maar Ansie trek haar skouers op. Mevrou du Buisson is so ’n privaat mens, jare lank al weduwee, maar sy het baie min vriende.

“Ek weet van jou en Drikus … ee … Meneer van Wyk,” val sy met die deur in die huis.

Suné verbleek.

“Wat bedoel Mevrou?” Maar sy weet dis ’n futiele vraag.

“Suné, ek gaan jou nou iets vertel wat jy kan glo of kan los. Maar jy kan daaroor gaan dink en dan met my kom praat.”

Die dogter se oë is vol trane. Sy is kwaad.

“Suné, ek kan hierdie man aankla omdat hy met jou ’n verhouding aangeknoop het.”

“Mevrou kan dit nie doen nie. Daar is niks tussen ons nie.”

“Jy is reg. Daar is nou niks nie.”

“Wat bedoel Mevrou?”

“Ek bedoel hy is klaar met jou en soek alweer na sy volgende slagoffer.”

“Dis glad nie so nie. Ons is maar net …”

“Versigtig?”

Suné knik stom.

“Wanneer laas was julle saam?”

Wanneer, ja wanneer? Twee maande gelede, daar op die stil strandjie.

“Luister nou na my, Suné. Hy gaan jou nooit weer uitvra nie. En ja, hy het dit met my ook gedoen. En toe gelos en nooit weer kom kuier nie. En nou het hy ’n nuwe meisie wat ook skelm met hom uitgaan. En intussen kuier hy openlik by Juffrou Estie.”

“Hoe seker is Juffrou?”

“Moet ek vir jou foto’s wys?”

Hulle wag reeds aan die anderkant van die stil strandjie toe Drikus daar aankom. Suné trek haar asem in: Ansie! Net toe hy haar trui uittrek, praat Mariette agter hulle.

“Los haar, Drikus. Sy is nog net vyftien. Jou speletjies eindig wragtig vandag net hier!”

Hulle ruk om. Drikus spring op terwyl Ansie vervaard haar trui regtrek.

“Wat dink jy doen jy? Wie gee jou die reg …”

“Los dit, Meneer van Wyk. Spaar jou asem vir jou verduidelikings aan die regter.” Die konstabel se stem is ysig.

“Hoekom het julle dit gedoen, Suné? Julle is aaklig.” Ansie begin huil.

“Kom saam, Ansie. Ek het ’n pak foto’s wat jy kan deurkyk. Dan sal jy verstaan hoekom ek wou keer dat jy dieselfde oorkom as ons ander.”

©adéle theron
adéle  :grommit:

Offline Anton Louw

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 294
  • Gender: Male
  • Passievol Afrikaans!
    • Kampforum.co.za
Re: Die skurk
« Reply #1 on: August 31, 2018, 04:29:48 PM »
Ja hy is 'n ware skurk.  Uitgeslape en vernietigend!

Dankie Adele (-:
Kamp is koning!

Offline adele

  • Bouspan
  • Hardebaard
  • Posts: 1922
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: Die skurk
« Reply #2 on: August 31, 2018, 09:59:50 PM »
Dankie vir jou saamlees en spore by die storie  :icon_biggrin:
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10672
  • Gender: Female
Re: Die skurk
« Reply #3 on: September 20, 2021, 11:39:27 PM »
So 'n skurk!   :violent1:
Die wêreld is vol van hulle!    :violent5:

Om te weet is om te verstaan.