• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kerriemengselresep (Kashmiri Masala)

Started by PM, July 24, 2018, 02:46:59 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hierdie resep is bietjie anders as gewoonlik.  Ek plaas dit soos wat ek dit by 'n Indiërvriendin van my gekry het.  Eers kom die metode dan die bestanddele. 
Ek lief warm kos.  As dit bietjie te erg is gebruik net minder chillies. 


How to make How To Make Homemade Kashmiri Masala/ Spice Mix Recipe
To make Homemade Kashmiri Masala/ Spice Mix Recipe, get prep with all the ingredients first. Preheat a panon medium heat and roast all the ingredients together except the spice powders (garlic-ginger-chilli), on low to medium heat until you can smell the aromas coming through.
Make sure you keep stirring continuously with preferably a wooden spoon while dry roasting.
Once the spices have cooled down, dry grind them along with garlic powder, ginger powder and chilli powder till finely done.
Store Homemade Kashmiri Masala/ Spice Mix Recipe in an airtight container and use as required. You can also freeze the masala for longer shelf life.

Ingredients

1-1/2 teaspoon Cumin (Jeera) seeds1-1/2 teaspoon Cardamom (Elaichi) Pods/Seeds1 teaspoon Coriander (Dhania) Seeds
1 teaspoon Whole Black Peppercorns
1 teaspoon Fennel seeds (Saunf)
1/2 teaspoon Cinnamon Stick (Dalchini)
1/2 teaspoon Cloves (Laung)
2 Bay leaves (tej patta)
1 Nutmeg, broken
3 Whole turmeric
2-1/2 teaspoon Garlic powder
2-1/2 teaspoon Dry ginger powder2 teaspoon Kashmiri red chilli powder
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ons is versot op Indian food! Duisend dankies vir deel matertjie  :love7: :hello2:

PM

Ek het nooit geweet 'n mens kan jou eie masala meng nie.  Vir my is dit 'n ervaring om met kruie en spesserye te kook. 
Om te weet is om te verstaan.