Die Klaskamer > Taalhulp

Aanspreekvorm

<< < (2/2)

adele:
Tyd om te giggel ... oor daardie 10 jaar en ouer oom-en-tannie-aanspreekvorm wat ons geleer is toe ons klein was ...
In Februarie ontmoet ek Chris se kinders, sy dogter maar 15 jaar jonger as ek en ek voel nie dat sy my tannie hoef te noem nie. SĂȘ haar pa so oor my skouer 'tien jaar is die norm'
Toe noem ek hom oom, want hy is dan 'n ronde 11 jaar ouer as ek  :toothy4:
 

Naas:
E het vanoggend vir my baas gese hy moet my assebliuef as oom aanspreek want hy is dertien jaar jonger as ek.



 :icon_bigsmurf:

PM:
Wha julle!  :hello2:   Dit voel vir my asof ons weer begin saam kuier.  Ek wens ons kon almal in 'n bus klim en saam gaan wyn proe en kaas eet.   :bootyshake:


Hoeveel keer het julle al gehoor dat die "oumense" (die voor ons) mekaar oom en tannie aangespreek het, al was hulle ouer as die ander persoon.  Dit noem 'n mens mos respek, of hoe?  :read2:

Meraai vannie Baai:
Giggel ek lekker saam hoor.  Het 'n eie aanspreekvorm tuis vir my wederhelf behalwe 'Outop'  -  hy is vir my 'Oom Lock' uit respekte want hy is darem 8 maande ouer as ek waarop hy my gereeld wys :angel4:

PM:
Ja, maar as jy jou oortyd bytel dan maak dit jou tien jaar en agt maande ouer as hy.  :icon_biggrin:

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version