• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Smileys

Started by Naas, February 01, 2018, 11:58:13 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

PM ek wil hê jy moet gou iets probeer. Weet nie of dit gaan werk nie maar die moeite werd om te probeer.
Gaan hier na "reply" dan kyk jy onder aan dit is daar 'n opsie "attachments and other options". As jy daarop klik is daar n blokke wat sê "don't use smileys" As jou blokke gemerk is sal jy nie jou gevreetjies kan gebruik nie. Klik op die blokke om dit te ontmerk en jou gevreetjies behoort weer te werk.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Dit is nou oulike raad. As ek ooit sukkel met die prentjies sal ek dit onthou. Jy is 'n doring Naas  :notworthy: :icon_salut:

PM

Baie dankie Naas, maar my blokkie is nie gemerk nie.  Dit is regtig vir my vreemd.  Soms werk dit een keer en dan nie sommer gou weer nie.  Ek het al vir Jan Dink ook gevra, maar hy weet ook nie.  Boe-hoeeeee!
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ai FFFFFRIkkadel!!!! Gehoop dit help nou sit jy nog steed gevreetloos!!!
Gebruik jy dalk die Quick reply?? want dit wys nie die gevreetjies nie....
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek glo nie.  Al die gevreetjies sit hier bokant die venstertjie waarin ek skryf.  Waar kry jy "quick reply"?
Om te weet is om te verstaan.

PM

Naas, jy kan mos by admin ingaan?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek het die Password vergeet... :icon_scratch:  :color:



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Om te weet is om te verstaan.