Die Biblioteek > Staaltjies uit die ou dae

Nog 'n grappie

<< < (3/3)

Meraai vannie Baai:
O glorie gedorie, as ek nog sneppies kon vassit het ek nou die ene van die apie wat wydsbeen val oor 'n draad en deel van sy manlike anatomie mooi netjies weerskante van die draad in twee skei, gedeel ...

Assie:
Is g'n woder deesdae se mans dra broeke wat tussen hulle kniege pendulum nie. Oupa se altoos dit lyk of hulle eergister se drolle kerk toe smokkel.
Haai sies... Ga. Wat gaan Ou Dominie se as hy hulle vang?

 :mumum:

PM:
Dit laat my aan die nursie dink wat vir die dokter gesĂȘ het dat dit 'n vreeslike skande sou wees om die ou se geseendheid af te sny.  Vra sy of hulle nie maar sy bene kon langer maak nie.   :color:

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version