Die kuierstoep > Bekgeveg
?????
adele:
:toothy4: vreeeeslik om 'n leë woordetronk te vind toe ek nou juis daardie tyd kom deurstap het .... gedink my gedagtenis uitgegooi (bloos)
Meraai vannie Baai:
As jy nou weer hier verby stap sal die daar paar woorde deur die tralies loer :icon_biggrin:
MY WOORDLOSE GEDAGTES OP SWART EN WIT
?
!
©
Van Gogh het sy krulle en strepe in blou
- alles eens as belaglik afgemaak
en wie lag nou laaste vra ek jou?
Ek het my woordlose gedagtes in swart op wit
- soos stokmannetjies in gelid
en ek wonder self oor ons swye!
©
PM:
Dalk is dit net die lewe se dolke en
die donker wye wolke wat
verantwoordelik is vir die swye?
Naas:
Baie waar PM. Ek kry so baie oefening want elk maand, drie dae na ek betaal is hardloop ek uit geld uit. Die regtig nou nie meer snaaks nie. Ek se julle ek raak nou net 'n las vir my gesin want ek moet elke maand heel maand bakhand staan by hulle omdat ek nie geld oor het nie.
Weet nie meer hoekom ek hier is nie.
Voel al soos arme lastige Naas.
Het heel desember in my stoortjie gewerk om kersgeskenke te maak omdat ek nie geld het om by die hek uit te ry om te gaan koop nie.
:icon_bigsmurf:
Meraai vannie Baai:
Ai mater, wens ek kon jou 'n drukkie gee :crybaby2: :love7:
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
[*] Previous page
Go to full version