Woordskuur > Gesegdes van toeka tot nou
Soos kettie en klip
Meraai vannie Baai:
:bootyshake: Ek het 'n skeet, die skeet het nie my nie :icon_biggrin:
PM:
O halie ha! Dit is goed gestel.
Ons kuier by vriende en die dogtertjie is siekerig. Haar stemmetjie is piep en ek vra wat is seer? My stem, seg sy!
Assie:
Nee o genugtug Ta Raatjie, dis juis omlat die enkellopendes so sonder tubes rondle dat daar soveel slange in die gras is.
Ek wou nou se "soos 'n bottel by 'n baba" maar dan is Ta hier op die plaas ook noggie vannie doeke af nie.
:mumum:
Meraai vannie Baai:
O wee, besef ek nou vanoggend hoe ek die geskerts rondom ons mooie taal gemis het :love7:
Naas:
En ons pas bymekaar soos rympies en rym.
:mumum:
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
[*] Previous page
Go to full version