Die kuierstoep > Die kiekiekyk plek

bettiesbaai hangklip

(1/1)

Lox:
ek was 'n naweek in januarie 2009 op bettiesbaai, vrydag aand en saterdag aand daar geslaap

saterdag oggend vroeg so 10 voor 5 raak ek wakker en staan op, stap in die donker oor die duin see se kant toe om te gaan kyk hoe die rooidag aanbreek.

dit het so 1/2 6 begin rooi raak.



die 2 ouens was al voor my daar doening met kopligte of hulle iets gevang het weet ek nie maar dit het nie so gelyk nie




son steek toe kop uit











oppad terug huistoe het ek toe op die afgekom






later die dag het ek en peet gaan duik by hangklip

ek het reguit see in geswem en gesoek en vind en later omgedraai en was een uur en 15 minute in die water. toe voel ek ek is nog nie klaar geduik nie die water was fantasties skoon en plat. toe swem ek weer so 30 minute in en draai weer om net om die lekkerte te geniet

hier is deel van ons oes

PM:
Pragtige foto's Lox, dankie.  Help nou die dom blond uit asseblief.  Hoekom hang die koningskos aan die wasgoedlyn?


sodat julle kan wonder......eintlik dat hulle kan afdroog van die water waarin hulle gestoom is en dat hulle kan afkoel om te hanteer.

ek maak nie elke keer so nie. ek en Peet het gaan duik en de ander mense was op 'n uitstappie duine toe en ons dink toe dis oulik wanneer hulle terugkom en die krewe op die wasgoed lyn sien hang, reg om te eet.

Navigation

[0] Message Index

Go to full version