Die kuierstoep > Die kiekiekyk plek

wil jy dlak 'n paar watervalle sien

(1/2) > >>

Lox:
 na die reen deur du toitskloof gery en paar mooi watervalle gesien
















PM:
Dit is treffend.  Ons was ongelukkig net 'n bietjie te laat om dit te sien.  Het so uit gekyk vir 'n waterval!

Lox:
te laat en te vroeg, hulle is nou weer lekker aan die gang na 2 dae se reent

Naas:
Lox, ek beny jou die voorreg om so in die natuur te lewe. Dit is ongelooflik mooi vir my en die feit dat jy die fotos "raaksien" beteken jy aanvaar dit nie sommer as vanselfsprekend nie.



 :icon_bigsmurf:

Lox:
naas dis rĂªrig i moewiese voorreg. ons is nie in die dorp nie maar die dorp is naby. is nie vergete op 'n agterpad nie.

jys reg as jy seg mens moet die foto raaksien voor jy 'n goeie foto kan neem. onthou darem vir elkeen wat ek plaas is daar baie wat delete word.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version