Author Topic: Die staking  (Read 3829 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10713
  • Gender: Female
Re: Die staking
« Reply #15 on: August 03, 2016, 09:21:59 PM »
'n Ander halfjaar later en hier gesels ons weer.  Ek mis jou skryfwerk geweldig baie.  Wanneer kom kuier jy weer saam?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Marinda Kemp

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 129
  • Gender: Female
  • Passievol Afrikaans!
    • Orange Blue
Re: Die staking
« Reply #16 on: August 16, 2016, 07:23:11 PM »
Hallo PM,

Dit was 'n glipsie en woorddroogte. Nou skryf ek weer vir 'n verandering,  :sign10:
Upington is nie vir sissies nie.