• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Swarkoppies se moses.

Started by PM, September 12, 2015, 04:30:52 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Maak 'n pleister om swartkoppies te verwyder.

Gelatine
Melk
Stywe verfkwassie

Meng 1 eetlepel gelatine (gewone ongegeurde)
         1 eetlepel melk

Plaas in mikrogolf vir 10 sekondes en laat afkoel, net genoeg sodat dit nie die vel brand nie.
Verf met die kwassie oor die neus en plekke waar daar 'n probleem is.
Wag tien minute en trek die pleister af. 

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hmmm, net wat die tienerkleinseuns van ons nodig het!

Jeannedarc

May I ask - does one need to give the "kwassie" some of those blue pills to get it into the required state, the state being "stywe"  :glasses12:

Meraai vannie Baai

O glorie, ek proes my hele skerm nat  :toothy4:

Naas

The "blue pills" has no effect on hair so it would not work for the "kwassie" Stywe kwassies is net goed genoeg om jou neus mee te poeier so moenie daai duur pilletjies op die kwassie mors nie.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Jeannedarc


Jeannedarc

I do have to take your word for it that "the blue pills" have no effect on hair - owing to my lack of experience with the blue pills. And then we girls prefer not to have any form of "stywe kwas" in our faces, we do have very soft and tender skin.

PM

Goeiste, julle is snaaks.  :sign10:  Stywe kwas!   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek kuier weer heerlik saam en voel so tuis, amper soos van ouds  :love7:

PM

Ons kom daar!  Die ander sal nog weer kom saam kuier.  "Watch!"   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai