Author Topic: Kaneel: Het jy geweet?  (Read 10118 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Kaneel: Het jy geweet?
« on: September 11, 2015, 12:43:55 PM »
Het julle geweet dat 'n mens verskillende soorte kaneel kry? Ek was verbaas toe ek op hierdie webtuiste afkom en die inligting lees. 

http://www.benefits-of-honey.com/ceylon-cinnamon.html
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Kaneel: Het jy geweet?
« Reply #1 on: September 11, 2015, 11:56:58 PM »
Outop het vir hom die 'goeie' kaneel bestel. 'n Hele kilogram. Kinders het gegiggel toe hulle dit sien en gewonder hoeveel pannekoeke verslind ons tweetjies in die stilligheid. Tot hy beduie het dat hy dit as medisyne gebruik teen baie kwale. Gemeng met heuning gooi hy dit in sy swart tee en sweer daarby!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Kaneel: Het jy geweet?
« Reply #2 on: September 12, 2015, 09:46:29 AM »
Dit kan net lekker en gesond wees. 
Mense wat weet sê dat die geur van daardie ceylon kaneel is direk uit die hemel uit. 

Hier is hoe dit gebruik word om gewig te verloor.  Jammer dat ek nie nou tyd het om dit in Afrikaans te vertaal nie, maar hier is dit solank. 

This honey and cinnamon to lose  weight recipe is claimed to help you shed pounds fast in a natural way.
Let’s look at the ingredients in this honey and cinnamon to lose weight recipe:

Honey: It helps boost and speed up the metabolism which helps the body burn fat.

Honey has a healthier glycemic index (GI) than sugar, therefore it doesn’t cause a sugar rush, but it is gradually and progressively absorbed into our body.

Cinnamon: It stabilizes blood sugar levels and increases the metabolism of glucose. Since high blood sugar levels can lead to increased storage of fat, cinnamon helps prevent this.

Cinnamon improves insulin function. Thus, you lose weight.

The cinnamon and local honey clean parasites, fungus and bacteria in the digestive tract.

You will also have a feeling of fullness and satiety.

Ingredients:

1 tbsp of organic honey
1 tsp of organic cinnamon
1 cup of filtered water

To make it simple: One part cinnamon and two parts honey is what is required  for this weight loss recipe.

Instructions:
Put the cinnamon in a  bowl
Boil 1 cup of filtered water
Pour the hot water over the cinnamon
Steep for 15 minutes
Add honey to the cooled liquid
Always add honey to the cooled liquid – hot liquid will destroy the enzymes in the raw honey.

Note: Drink this twice a day: 1/2 cup in the morning and 1/2 cup before going to bed. Take on an empty stomach.

You may experience more energy and better sex drive.

We hope this weight loss recipe will work for you.

We suggest you use filtered water to get the purest recipe and get the full benefits. (You can use a simple water filter system or a powered pitcher).
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Kaneel: Het jy geweet?
« Reply #3 on: September 18, 2015, 10:14:29 PM »

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Kaneel: Het jy geweet?
« Reply #4 on: September 23, 2015, 10:31:40 AM »
Dit is baie interessant, baie dankie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Kaneel: Het jy geweet?
« Reply #5 on: October 01, 2015, 09:14:51 AM »
Dit kan werk. 

Maak 'n pap van kaneel en heuning en smeer dit aan sere wat nie wil genees nie.  Plak 'n pleistertjie oor en vervang elke tweede dag. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Kaneel: Het jy geweet?
« Reply #6 on: October 01, 2015, 11:46:24 AM »
Dankie baie vir deel. Sal dit onthou PM.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Kaneel: Het jy geweet?
« Reply #7 on: November 20, 2021, 11:31:31 AM »
Kaneel  (Nog 'n bietjie inligting)


Ek wil my verstout om te sê dat kaneel saam met Adam en Eva in die paradys was.
Vir duisende jare is die eienskappe van kaneel geprys. 
Om die voordele van die spesery beter te verstaan, moet ons kyk waaruit dit bestaan.
 
Essensiële olies : Dit bestaan uit 80% kaneelaldehied.     
 
Daar is twee primêre tipes kaneel olie op die mark beskikbaar: kaneelbasolie en kaneelblaarolie. Terwyl dit ooreenkomste het, is dit verskillende produkte met aparte gebruike.
Kaneelbasolie word verkry uit die buitenste bas van die kaneel boom. Dit is kragtige en het `n sterk, "parfuum-agtige" reuk. 
Kaneelbasolie is gewoonlik duurder as kaneelblaarolie.
Kaneelblaarolie het `n "muskus agtige” reuk en het ‘n ligter kleur, terwyl kaneelblaarolie geel en donker mag voorkom. Kaneelbasolie het `n dieper rooi-bruin kleur.
Albei is voordelig, maar kaneelbasolie kan sterker wees.
Die voordele van kaneelbasolie het die vermoë om bloedvate te verwyd.
Kaneelbasolie verbeter die stikstofoksied funksie, wat verhoogde bloedvloei en laer vlakke van inflammasie veroorsaak.
Sommige van die mees nagevorsde voordele vir die gesondheid van kaneelolie sluit in:
Verminder inflammasie
Verhoog sirkulasie
Beveg virusse
Vrye radikale verlig depressie
Anti-bakteriese eienskappe
Stimuleer die immuunstelsel
Stimuleer libido
Beveg parasiete
Verbeter metabolisme
Beveg verkoue
Bestry fungus
Tanniene : Help ontsteking te beveg;
Polifenol : 'n Natuurlike insulien, help met diabetes en het 'n aantal ander eienskappe;
Eugenol: 'n Antiseptiese uitwerking,  een van die hoofkomponente wat in parfumerie gebruik word.
Hier is nog gebruike:

Van verkoue en asemhaling te fasiliteer:
1 eetlepel heuning gemeng met 'n halwe teelepel geurmiddels, verdun in 'n glas warm water.
Drink so 'n drankie 2 keer per dag vir 'n week.
Raak ontslae van slegte reuk uit die mond:
die resep is dieselfde, maar die hoeveelheid kaneel word verhoog tot 1 teelepel.
Verdun in 'n glas warm water en spoel die mondholte in die oggend.
Daarbenewens kan jy as 'n reël 'n knippie speserye by koffie, tee, kos voeg.
Langtermyn gebruik sal die kardiovaskulêre stelsel aansienlik versterk.
« Last Edit: November 20, 2021, 11:33:16 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.