Die Biblioteek > My gunsteling gedigte van die groot meesters

Boerneef - 1959

(1/1)

Angelica:



Die berggans het 'n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my liefde vir jou lê

 -/Boerneef 1959

PM:
Dit is regtig baie mooi.  Soms ontglip 'n onderwerp my, maar gelukkig vang ek dit weer op.   :love7:

Navigation

[0] Message Index

Go to full version