Die kuierstoep > Kom kuier saam

Wie lees wat na middernag?

<< < (2/16) > >>

Meraai vannie Baai:
Unknown Action   :dontknow:

Meraai vannie Baai   11:07:03 PM   Viewing Who's Online.
Guest   11:06:44 PM   Viewing the topic ierland 2015 #3 op pad noorde toe.
Guest   11:06:23 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:05:52 PM   Viewing the topic Homofoon.
Guest   11:05:37 PM   Viewing the topic Siener van Rensburg....
Guest   11:05:05 PM   Unknown Action
Guest   11:04:49 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:04:43 PM   Viewing the topic (Ons Vingerflaters).
Guest   11:04:32 PM   Viewing the topic Belangstelling in Boek 3 - Resepte Boek...
Guest   11:03:37 PM   Viewing the topic Pieringoog se pa.
Guest   11:02:39 PM   Viewing the topic Avo wenke.
Guest   11:01:41 PM   Viewing the topic suid wes toer.
Guest   10:59:48 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:58:57 PM   Viewing the topic Augustus Nuusbrief.
Guest   10:58:11 PM   Viewing the topic hande.
Guest   10:57:31 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:55:40 PM   Viewing the topic Die sopdieët.

No unread topics   :crybaby2: Net toe ek sit en dink hier gaan alweer niks aan nie lol sien ek ons gaste wat kom inloer en wonder waar is ons lede?

Naas:
Hier by ons is dit alweer eksamen tyd so ek dink net in rooi merke. Kom loer so af en toe en word elkeer keer met stilte oor die kop geslaan. Ek sal in en uit wees tot einde September en dan weer meer gereeld tot middel Oktober.

PM:
Die leserstal is "heerlik" hoog.  Hier is ons nou weer terug in Leeupoort en ek huil vir opvangs.  Hannes gaan nou vir my krag aanlê na die dek toe, dalk kry ek daar iets opgevang. 

Meraai vannie Baai:
Terwyl jy wag vir kraggies op die dek - hier loer ons gaste op die oomblik in... ek wil hulle nooi vir koffie maar moet skaam vra hoe nooi jy nou iemand oor die waters sonder 'n naam? As julle vir my wil kom kuier met ons 'n uitnodigingsbriefie stuur en die owerhede moet dit goedkeur! Kon my oge nie glo toe my sus hulle nou alles begin regkry vir hulle groot kuier DV Feb 2016, en ons 'n briefie moet stuur wat se ons nooi hulle EN ook bewys stuur dat ons vir hulle dollargewys kan sorg in die tyd wat hulle hier deurbring!

Meraai vannie Baai   01:33:01 AM   Viewing Who's Online.
Guest   01:32:01 AM   Viewing the topic Sestina.
Guest   01:29:46 AM   Viewing the topic stap huistoe.
Guest   01:28:05 AM   Viewing the topic Twee van my boeke....
Guest   01:27:12 AM   Viewing the topic Kom ons praat TAMATIES.
Guest   01:27:09 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   01:26:59 AM   Viewing the topic Slim verstaan verkeerd.
Guest   01:26:26 AM   Viewing the topic Kamplewe in Aus tussen die reenwoude.
Guest   01:25:37 AM   Viewing the topic Herken die tekens van 'n beroerte.
Guest   01:21:25 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   01:20:16 AM   Viewing the topic AS DIT FLUIT-FLUIT GAAN.
Guest   01:20:14 AM   Viewing the help page.

Meraai vannie Baai:
*Iemand gaan popspeel  :icon_biggrin: Getrou aan 007 se aard volg ek gereeld ons gaste se spore en staan telkens verstom oor wat hulle saamneem as padkos.

Meraai vannie Baai   10:58:51 PM   Viewing Who's Online.
Guest   10:57:24 PM   Viewing the topic Mrs. Balls se blatjan.
Guest   10:56:58 PM   Viewing the topic Boesmanverhaaltjie.
Guest   10:55:51 PM   Viewing the topic / of \.
Guest   10:54:44 PM   Viewing the topic Rymwoorde .
Guest   10:53:34 PM   Viewing the topic Deelwoorde.
Guest   10:53:15 PM   Viewing the topic Daar onder in die vlei (stap 'n Mannetjie).
Guest   10:50:43 PM   Viewing the topic Roep van die Hadida.
Guest   10:50:12 PM   Viewing the topic die pankreas.
Guest   10:48:32 PM   Printing the topic "As 'poppespel' ontaard inne 'biesigheit'".
Guest   10:47:01 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:46:55 PM   Viewing the topic 'n lys van "nuwe" Afrikaanse woorde.
Guest   10:46:55 PM   Viewing the topic Deelwoorde.
Guest   10:46:44 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:46:41 PM   Viewing the topic ceres karoo deel 4.
Guest   10:45:44 PM   Viewing the topic Intensiewe vorme of intensiewe adjektiewe.

*Die enigste keer wat ek nie opgewonde raak oor 'padkos-saamneem' vanuit die forum se menu is wanneer iemand die PH artikel print
Dit beteken die persoon of iemand na aan hom/haar het kennis gemaak met die asemdief.  :crybaby2:

Online Meraai vannie Baai   11:17:26 PM   Viewing Who's Online.
Guest   11:16:06 PM   Viewing the topic Intensiewe vorme of intensiewe adjektiewe.
Guest   11:14:21 PM   Viewing the topic Olifante op fietse.
Guest   11:13:12 PM   Printing the topic "'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie)".
Guest   11:12:15 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:11:12 PM   Viewing the board Kom kuier saam.
Guest   11:08:25 PM   Viewing the topic Meervoude.
Guest   11:07:50 PM   Printing the topic "moedersdae".
Guest   11:06:38 PM   Viewing the board Praglyne.
Guest   11:05:20 PM   Viewing the board Die kiekiekyk plek.
Guest   11:04:52 PM   Viewing the topic met die maat waarmee ek meet....
Guest   11:03:22 PM   Viewing the topic Herken die tekens van 'n beroerte.
Guest   11:02:35 PM   Viewing the topic nuwe rekenaar terme :-).
Guest   11:02:31 PM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Pages: [1]

Hoekom plaas ek hierdie? Soms voel dit my hier gaan niks meer aan op die forum nie - dan loer ek wie kuier naamloos saam en besef - die forum bied nog wonderlike leesstof uit ons argiewe en dan weet ek, dit is die moeite werd om in te loer want ek ontdek so stil-stil weer ou woordskatte en geniet van vooraf :book1: :notworthy:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version