Author Topic: ierland # 16 die 7 kastele  (Read 4656 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
ierland # 16 die 7 kastele
« on: August 27, 2015, 06:10:51 PM »
ierland # 16 die 7 kastele

Die murasies staan op 'n plaas waaarvan die eienaar en sy vrou niks wil weet van mense (toeriste) wat na die goed kom kyk nie. DIt het 'n baie ou en interessante geskiedenis en om 'n "selfguide tour" daar te maak gaan nie baie inspanning en koste wees nie en dan intussen ook 'n baie goeie bron van ekstra inkomste.

Die vrou is oom Jimmy se nigie. Hy het nie vooraf geskakel nie want dan sou sy nee seg. So neem hy ons net daarheen en seg toe...hier is ons nou en hy gaan vir ons die plekke wys.

Van die groot pad af lyk die plek so



Dit is nie eintlik 7 kastele nie maar paar kerke ook en deel van die stadsmuur en nog 'n toring gebou wat ek nie weet waarvoor gebruik was nie.

Die fotos is by/van die een kerk gebou geneem. op die dak lyk dit soos doringrosie se kasteel wat toegeroei is.

Die kerkie het so effens koepeldak en die foto is op die dak geneem. DIt moet baie jare se plantegroei wees wat hier op die dak staan.



dit is 'n ander gebou langs aan se oorblyfsels




die trap wat op na die kerk se dak lei.




van buite gesien. Daar is iets soos 'n skoorsteen gebou met daai moewiese klip in wat laat val kan word vir wanneer die vyand by die voordeur aanval.








ou begraafplaas langsaan


















































































































Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: ierland # 16 die 7 kastele
« Reply #1 on: August 28, 2015, 01:01:46 AM »
 :hello2: :notworthy: :icon_salut: woorde ontbreek vir al die mooi!

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland # 16 die 7 kastele
« Reply #2 on: August 28, 2015, 07:55:11 AM »
daardie was vir my van die mooiste murasies in Ierland, dlak juis omdat dit nie bederf is deur toerisme nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ierland # 16 die 7 kastele
« Reply #3 on: September 04, 2015, 06:41:39 PM »
Dit is asemrowend!  Die blomme wat oral kop  uitsteek, die rankplante, die geboue, alles is pragtig!  Dalk kan ons self die toer meemaak, maar dit lyk tog vir my of "party mense" voordeel trek!   :love7:
Om te weet is om te verstaan.