• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nie 'n resensie nie

Started by Fransi, August 19, 2015, 05:38:01 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

Ek wou maar net noem dat ek die afgelope ruk o.a. die volgende bundels gelees het:
Boekstaaf: Nini Bennet;
bladspieël: Marlise Joubert
en Andre Viljoen: Die tweede lyf (hy was grivelman by Woes)

Almal briljant op eie manier. Beslis bundels wat 'n mens weer en weer gaan lees.

Meraai vannie Baai

Dankie vir die deel Fransi. Ek beny jou  :toothy4:

PM

Ek sal bietjie uitkyk daarvoor.  Dankie vir die deel Fransi.
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :read2:

Ek het onlangs "Die algebra van nood" deur Johann de Lange gelees. Besonders!

adele

dankie Fransi, altyd lekker om te weet waarvoor om uit te kyk ...  :love7:
adéle  :grommit:

Fransi


PM

Ek moet die volgende boek voorstel vir die leserskring.  Drie boektitels, nie langer as 300 bladsye nie en nie godsdiens nie.  Kan julle dalk help met voorstelle?
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Anoeschka von Meck: Annerkant die longdrop
Dalene Matthee: Toorbos (311 blaaie)
Anna Kemp: Op reis met 'n hond

PM

Hartlik dankie Fransi, ek sal dit navors en kyk of ek die boeke in die hande kan kry.  Dit klink almal vir my na goeie leesstof. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi