Woordskuur > Die Woordkroeg

Fraaie parte en Altzheimers

<< < (7/8) > >>

PM:
Goeie skrywers moet goeie verbeelding hĂȘ.  Gelukkig het jy nog goeie verbeeldingsmatertjies ook.   :hello2:

Naas:
Jammer as ek jou nagmerries gee Noordliggie.
Ek moes een vakansie by Assie en Oupa op 'n strooibed slaap. So nagmerries gehad daai nag dat my bed die volgende oggend opgevreet was. Net lakens en 'n paar stoppels oor.


 :icon_bigsmurf:

Anastasia:
 :hello2: :hello2: :hello2:

PM:
Het hulle geweet hoekom jy nie ontbyt wou eet nie?  :icon_scratch:

Naas:
Nee. Maar Oupa wou weet hoekom daar perrepoef in die longdrop is. Hy was amper oortuig dat Bles toiletmaniere aangeleer het.



 :icon_bigsmurf:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version