Author Topic: Sonder taal  (Read 1655 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Elsabe Oosthuizen

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 52
Sonder taal
« on: January 08, 2015, 12:59:51 PM »
Die einde van 'n kosbare verhaal
waar ons kon sien   ervaar en deel
sonder taal
deur God se genade geen enkele oomblik verdien
'n reis van dertien dae met voorregte   seën en waardering gesien

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10714
  • Gender: Female
Re: Sonder taal
« Reply #1 on: April 14, 2015, 10:59:28 AM »
Skuus dat ek so stil was.  'n Paar faktore, maar as die seine hulle gedra sal ek nou meer dikwels hier wees.
Om te weet is om te verstaan.