Author Topic: Vars Asem  (Read 1595 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Elsabe Oosthuizen

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 52
Vars Asem
« on: January 08, 2015, 11:43:45 AM »
Verlustig jou oog in Vygies Gazanias Gousblomme Daisies
blomprag wag    tevrede
selfs hier is vetplant bykomstighede
die son
toon graag uitspattighede
helaas hardkoppig    wyer die wind ontevrede
die vars asem van die veld
wil graag verslint