• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

KOOKFOUTE

Started by Terry, January 24, 2014, 09:50:33 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

PM

O hallie ha!  Ek dink jy is weer verkeerd!  Ons maak almal foute.  Een of ander tyd!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek sal dit wragtag nooit erken nie.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

#17
Iewers iets gelees oor reg wat verkeerd word maar nou het dit my ontgaan  :icon_bigsmurf: Sal terugkom as ek dit onthou. Naas het wederregterlik erken dat hy nooit sal bely dat hy verkeerd is nie.
:toothy4:   :icon_scratch:

Assie


PM

Ag Assie, Oom Naas is maar net grootbek, sy hardjie is klein en hy sal gou kom skusie sê as hy weet hy was verkeerd.  :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.