Bak en brou > Pasta, aartappels en rys

Tuisgemaakte gnocchi

(1/1)

Terry:
Ek maak altyd net te veel mash en het na 'n maklike resep gaan soek vir die oorskiet van gisteraand.

Tuisgemaakte gnocchi

Bestanddele:
Oorskiet mash
1 eier
2 koppies meel

Metode:
Ek dink die stap vir stap fotos verduidelik elke stap, behalwe dat jy dan die gnocchi moet kook in soutwater vir so 5 minute.

Bedien op met jou gunsteling pasta sous.

PM:
Dit is soms 'n pyn om vir net twee mense kos te maak.  Hierdie oorskietwenk lyk heerlik, maar ek dink daar gaan ook baie oorbly.   :icon_biggrin:

Ek lief die stap-vir-stap-metode. 

Navigation

[0] Message Index

Go to full version