• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kos uit vreemde lande

Started by Terry, August 22, 2013, 11:11:55 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Baie mense hou van toer en die lekkerste deel van dit is om nuwe kosse in vreemde lande te probeer.  Dit is nog lekkerder wanneer jy daardie disse in jou eie kombuis kom herskep. 

Kom gesels saam en vertel van jou gunsteling kosse uit vreemde lande.  Resepte is ook natuurlik baie welkom.