• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

afrikaans --- engels ?

Started by AB, August 18, 2013, 06:04:13 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

PM, wens ek nou so voor slapenstyd dat ons almal daar by jou en Hannes kon gaan kuier. Mensig, sou dit 'n Afrikaanse fees gewees het. Pas julle self op mater. Jy is kosbaar vir ons  :love7:

PM

Dankie Raaitjie, ek lief julle almal en julle is ook bitter baie kosbaar vir ons.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.