Ons Publiseer Saam > Boek 2 - bespreking deur almal

Proefboek

<< < (2/2)

PM:
Dankie Fransi.  Dit is vir my baie belangrik om julle inset te kry.  Ek sal nie kwaad word as iemand nie saam met my stem nie.  Dit is vir my baie baie belangrik dat elkeen die boek vashou en tevrede sal wees.  Ek weet ek sal dit nie 100% kan regkry nie, maar 80% sal my gelukkig maak. Glo my ek probeer my bes vir 100%.  Dit is hoekom ek vandag weer 'n proefboek laat druk.  Die kleure kom nie uit soos ek dit graag wil hĂȘ nie, as ek dit verander dan wil ek weet hoe dit sal vertoon voor ek die boek laat druk. 
10 uur vanoggend het ek 'n afspraak met nog 'n drukker wat dalk vir ons 'n beter prys kan beding.  Hou tog duime vas. 

Ah Willa:
skiesie vir my skitter-in-awesigheid ... ai man!  DANKIE vir alles wat elkeen bydra en vir PETRA se HARDE werk  :love7:

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version