• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kom ons praat SUIKER

Started by Terry, June 03, 2013, 12:08:06 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

PM

Nou praat ons piesangs en pilletjies saam met suiker!  Het ek eenkeer gehoor daai tannie het vir die oom twee "suikerpilletjies" in sy koffie gegooi.  Blykbaar het sy goed les opgesê en nie weer so 'n foutjie begaan nie.   :icon_biggrin:
Haar kinders het ook vir 'n rukkie uit haar pad gebly, dit was hulle wat vir haar gesê het dit is suikerpilletjies. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

 :icon_biggrin:   :icon_biggrin:   :icon_biggrin:   :icon_biggrin:     :icon_biggrin: 
ek se' deesdae les op wanneer iemand sien ek drink elke dag blou piletjies, maar dixirit help vir my teen hoofpyne en migraine wat deur suiker veroorsaak word van la-a-ank voordat ander pilletjies blou gekleur is.

:grommit: 
adéle  :grommit:

PM

Oeps, maak net seker jy raak nie deurmekaar nie!  Jy wil nie met 'n stywe nek rondloop nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hiehiehiehie, ai julle ekke het nou my lagpilletjie vir die dag in  :toothy4:

Ah Willa

#19
PM soos jy het ek 'n stoutigheid vir soutigheid - niks lekkerder as biltong, chips en popcorn nie ha ha

Ja - te veel en te min nooit gesond nie ... daarom is 'n balans in alles altyd goed

maar wanneer kry ons nou werklik te veel of te min dit en dat in - sal ons ooit regtig weet??

Daar is soveel gemanipuleerde feiltike leuns om ons ... Google maar net om al die teenstrydige nonsens te sien, en alles is wetenskaplike bewys  :pottytrain5:

My moto is en bly : ken jou eie liggaam en bly so naby aan die oorspronklike produk as moontlik ... m.a.w

weet hoe jou liggaam regeer op tamaties bv en plant jou eie in jou agtertuin (maar dan die sade is al so gemanupileer - doen maar net die beste wat jy kan)

Ek het juis vanoggend 'n gedig geskryf oor habits ... gaan loer maar hier as julle wil : https://fbcdn-sphotos-e-a.akamaihd.net/hphotos-ak-ash4/1045076_10151702167168308_2106993024_n.jpg   (dis op my FB blad gedeel : https://www.facebook.com/ahwillapoems)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Ons plant ook groente, maar gewoonlik as dit reg is om te gebruik is ons nie tuis om dit te geniet nie.  Ek wonder of die volgende jaar 'n bietjie makliker gaan wees. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

Quote from: Meraai vannie Baai on June 28, 2013, 01:23:56 AM
Hiehiehiehie, ai julle ekke het nou my lagpilletjie vir die dag in  :toothy4:

hiehie    :icon_biggrin:    hoop nie dis 'n blouetjie nie ...   :toothy4: 
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

O glorie, ek hoop nou net ek het die regte blou pilletjie gedrink gisteraand Adele! Toevallig is die rottegiffies, pienk (5mg) en blou (3mg)

PM

Ek weet net ons lag te min.  Stress te veel.  Watter pilletjies werk daarvoor?   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek weet viagra veroorsaak stingelstress maar vir gewone stress is daar nie salf nie.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek soek  PILLE!  Daardie "kannie-worrie-pille!"
Om te weet is om te verstaan.