Author Topic: Ondersoek.  (Read 2922 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Trapsoetjie

  • Regular Members
  • Penkop
  • Posts: 657
  • Taranee, onse Beertjie.
Ondersoek.
« on: May 22, 2013, 08:32:13 PM »
Kom ons doen die ondersoek.

Daar is ‘n Trust tjek, wat aan jou oorgehandig word. Die Trust tjek is van Prokureers en dit is tenvolle uitgeskryf en geteken, behalwe vir die naam. Die naam moet jy self in vul. Saam met die tjek kry jy ‘n kopie van die prokureer se ID.

Die tjek is nie deur die prokureer aan jou gegee nie, maar deur iemand wat vir jou ‘n storie vertel wat goed genoeg klink om waar te wees.

Jy skryf jou naam op die tjek en bank dit in. Na 3 dae kontak die bank jou per SMS dat die tjek teruggetrek word. So die bedrag wat jy dalk al gebruik het of nie, moet dadelik terug betaal word.

Jy kom te hore dat die tjek boek uit die kluis van die prokureer se kantoor gesteel is.

Die persoon gee vir jou bewyse waar sy besig is om te onderhandel met die prokureers verening oor die geld wat hy haar skuld.

Begin ondersoek. 

 :angel12:

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Ondersoek.
« Reply #1 on: May 23, 2013, 01:50:10 AM »
Nou bel jy die polisie. Sy moet aan hulle verduidelik waar sy aan tjek en ID kom. Saak van bedrog en as sy gelukkig is gratis verblyf in staatshotel.



 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Trapsoetjie

  • Regular Members
  • Penkop
  • Posts: 657
  • Taranee, onse Beertjie.
Re: Ondersoek.
« Reply #2 on: May 23, 2013, 09:37:48 AM »
Deur 'n ander prokureer, wat die een ken, wie se tjek aan jou oorhandig was, kontak die prokureer. Vraag aan hom is, ken jy vir ..... ..... ......? Waarop hy antwoord, ja sy tel gebruikte papier by hom op, so nou en dan. Dan was daar aan hom gese dat jy wat die tjek ontvang het ook 'n kopie het van sy ID. Die kan hy nie verklaar nie, want hy het nooit so iets vir ..... gegee nie. Al logiese verklaring is dat dit tussen die gebruikte papier beland het.

Daar die tjek nommer is nou uitgeken as een van die nommer uit die tjekboek wat uit sy kluis uit gesteel was.

Dan is daar nou die sprake van die skaammannetjie wat so koponderstebo loop. (wie is hy)

Dan hoekom nou dat die prokureer die adres het van ..... word daar nie verder gewerk aan die gesteelde tjekboek nie?
Want ..... kan mos ook weer verdwyn as ..... agterkom dat jy sake verder gevat het en hulle nou op "die" se spoor is?

Waarom parkeer "dit" die motor 3 huise verder van waar "dit" bly? Met skaamjan binne in?

 :angel12:
« Last Edit: May 23, 2013, 09:40:06 AM by Trapsoetjie »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Ondersoek.
« Reply #3 on: May 26, 2013, 09:29:26 AM »
O, en hoe kom "die" in sy kluis?  Daar is 'n slang in die gras en dit is nie die tuin van Eden se slang nie, of is dit?
Gewoonlik lê tjeks 7 dae voordat dit gewissel kan word. 
« Last Edit: May 26, 2013, 09:31:41 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline Trapsoetjie

  • Regular Members
  • Penkop
  • Posts: 657
  • Taranee, onse Beertjie.
Re: Ondersoek.
« Reply #4 on: May 26, 2013, 12:14:28 PM »
Die tjek kan dadelik beskikbaar wees, hangaf van jou bank. Myne hoef nie te le nie, ek kan dit dadelik trek.

Ja dis 'n slang.

My ondersoek is sover.

"dit" het gewerk by die prokureer.
"dit" meng met donker mensies (skaamjan)

*ek weet nie of dit nog werk by die prokureer nie.
                                                                   Ek reken "dit" verken en Skaamjan breek in. Dis nou wat ek reken en nie bewyse het nie...

Dan "the plot thickens".....

Ons koerantjie wat by die huis afgelewe word, vertel van 'n plek waar mense wat dors is gaan lavenis soek kuier. Ook nou skielik beroof is, helder oor dag. Mense is van hul waardevolle goed ontneem en 'n bedrag geld.

"dit" het daargewerk vir 'n rukkie. (ek weet nie of "dit" nog daar werk nie)
"dit" meng mos met verkeerde mense, (mense was gesien in "dit" se kar)

                                                                  Nou wonder ek net, toevallig?

                                                                                     :angel12:

ps: ek praat in die raaiselagtige manier dat na niemand kan verwys nie. Dat dit maar net toevallig is as dit na enige iemand lyk.  :icon_scratch: As julle verstaan wat ek bedoel.   

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Ondersoek.
« Reply #5 on: May 27, 2013, 10:35:23 AM »
Dit kan nie net toeval wees nie.  Dit klink na beplande misdaad.  Dink jy "Slim" sal sy baas vang?
Om te weet is om te verstaan.