• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kom ons praat oor vriendskap

Started by PM, May 16, 2013, 08:36:48 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

AB, dit was 'n voorreg om saam te kuier.  Ons het tans 'n groot probleem met kommunikasie.  Hannes het sy selfoonkontrak gekanseleer en toe wis Vodacom se "slim personeellid" sommer alles uit.  Ons sukkel al van die 20ste af om weer op die lug te kom met Hannes se oorspronklike nommer. 
Ek sms vir jou 'n nommer waarheen jy die besonderhede vir my kan stuur. 


Om te weet is om te verstaan.

AB

is reg so, ek verstaan, ek glo jy het nog my nommer?

AB

PM ek het nog niks gekry nie, Kan jy dalk vir my jou seun se nr stuur na my e pos dat die persone hom direk kan kontak.
abr@breede.co.za

Naas

Vrienskap is die garing waarmee ons die skeure in ons alleenweesverlange toewerk. Liefde is die naald wat die garing trek.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai


PM

Hier het die onderwerp begin.

Quote from: PM on May 16, 2013, 08:36:48 PM
Baie mense het baie oor vriendskap te sê en daar is al vele gedigte geskryf oor vriendskap.
Vroër vanaand praat ek met Elsabé, en hier iewers, agter uit een van my brein se dosies, kom die volgende waarheid, ja, dit is 'n waarheid:  Vriendskap vergaan as jy nie met jou vriend/vriendin deel nie.  As jy nie jou vreugdes, of jou hartseer met my kan deel nie, sal ons nie vriende wees nie.  As jy niks het om met my te deel nie, kan jy my nie jou vriend noem nie.  Jammer, dit is so!

As jy 'n sleutelbord het waarmee jy iets het om te deel , laat ek van jou hoor, "or forever hold your peace".
Om te weet is om te verstaan.