Die kuierstoep > Bekgeveg

Wat 'n klug

<< < (2/5) > >>

PM:
En nog een.

PM:
Hoe moet ek nou hier bly terwyl hulle al die gemors afskuur en oor verf. 

Meraai vannie Baai:
En ek sien alweer niks.  :dontknow: :crybaby2:  Weet nie wat de drommel met my tikker aangaan dat dit siende-blind is nie. My mond het oopgehang toe ek lees hoe mooi hulle kom opdollie en dan weer wegneem! Dit is so goed soos 'n gedokterde foto advertensie. Weet my skoondogter het vir 'n maatskappy in Brisbane gewerk waar sy die lelike dele moes 'weg toor' met haar grafiese kwas.

Naas:
Ek hoop hulle het die Verf oppie mure gelos.


 :icon_bigsmurf:

PM:
Dit was ons "rondjaag-dae" of moet ek sĂȘ jare.  Daar was baie goeie tye, soos toe ons in die Kaap was, maar daar was baie ongemaklike ongerieflike tye ook.  Gelukkig is ons nou kalm en rustig. 

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version