Die kuierstoep > Helpmekaar

Kom help met woorde wat...

<< < (5/6) > >>

Trapsoetjie:
Is die antwoord Parafiel?  :evil6:

Naas:
Daai is uitstekend Trappies.
Ek vermoed Oupa se dis pedofoes.
(forumtronk hier kom Naas. Julle sal maar vir my peanuts met 'n kettie deur die tralies moet skiet.)

 :icon_bigsmurf:

Assie:
OOM NAAS!!!
Ta PM!!! Ta PM!!! Waaaar is jy???OOM NAAS!!!

 :mumum:

Meraai vannie Baai:
Ek hou die peanuts en kettie gereed  :toothy4:

PM:
Nee wat, as ek en my pa stoute grappies gemaak het, het hy altyd gesĂȘ: as hulle so ordentlik is sal hulle mos nie weet waarvan ons praat nie!  Naas, is jy seker jy het daai woord reg gespel?   :icon_scratch:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version