Die Biblioteek > Vervloeƫ woordskatte

C C C

<< < (2/2)

PM:
Hier het jy my ook nou in trane,   :crybaby2:  maar ek sal altyd met 'n glimlag aan haar dink.  :love7:

Meraai vannie Baai:

--- Quote from: Naas on August 20, 2015, 07:12:11 AM ---Die vlies tussen Naas se trane en onthou is vanoggend weer Virgindun.
--- End quote ---

Hoe pragtig gestel!

PM:
Dit is mooi gestel.   :love7:

Ons eie Langenhoven! 

Meraai vannie Baai:
Nou net op die gevreetboek gaan spog met ons eie Langenhoven se unieke humorsin en binne ommesientjie lees vyf gaste saam oor my skouer, soos wat ek nou weer hier oor 'n besoeker se skouer lees en weereens beaam: Naas, jy mag maar mater.  Sou wat wou gee om die spesiale mens te kon ontmoet in lewende lywe wat jou hierdie versie geleer het.

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version