Author Topic: Briljante wenke vir elke dag se gebruik  (Read 5660 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Terry

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 248
  • Gender: Female
    • Squisita Jewellery
Briljante wenke vir elke dag se gebruik
« on: April 19, 2013, 02:29:11 PM »
Hierdie is nou lekker wenke en maklik vir enige iemand om te gebruik!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Briljante wenke vir elke dag se gebruik
« Reply #1 on: April 19, 2013, 02:31:32 PM »
Baie dankie vir die plaas hiervan Terry.  Baie dankie Adéle vir die aandra.  Dit is heerlik om sulke afgeval-van-die-poskoetsie-goetertjies te kry. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Briljante wenke vir elke dag se gebruik
« Reply #2 on: April 20, 2013, 01:03:29 AM »
Dit is sooo wonderlik om ons eie wenke te sien pronk. Duisend dankies vir die aandra en deel  :love7: :hello2:
Ek is nou so slim wil alles gelyk gaan toepas  :icon_biggrin: