Die Biblioteek > Staaltjies uit die ou dae
hase jag
Naas:
Een ou tannie wat in ons straat gebly het was baie lief vir mans maar kon nie Engels praat nie. Sy het altyd gese al wat sy van Engels weet is "Yes en no en netnou weer.
:icon_bigsmurf:
Meraai vannie Baai:
Hahahha. Wonder of dit nie dieselfde tannie was wat so ge moenie-moenie het, toe se die vryer mos 'don't worry about your money love, you'll get that later!' :icon_bigsmurf:
Naas:
Die non wat vir die inbreker vra: "Oe, wat gaan jy asseblief aan my doen?"
Dan was daar ook die straatvrou wat eers agtergekom het dat sy aangerand is toe die tjek hop.
:icon_bigsmurf:
PM:
:toothy4: Moenie, moenie, moenie ophou nie! :toothy4: Ek geniet hierdie draadjie.
Meraai vannie Baai:
Onthou ek nou skielik (met groot respek gedeel) van die ou tantetjie in die ouetehuis wat die inbreker terugroep: "Ryp julle dan nie meer die mense nie boetie?" Mag ek nooit so honger vir aandag word nie :icon_bigsmurf:
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
[*] Previous page
Go to full version