Author Topic: Ken jy hierdie gedig?  (Read 5133 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Ken jy hierdie gedig?
« on: February 10, 2013, 10:07:44 AM »
Doxi vra of ons haar kan help om hierdie gedig se woorde en titel te kry.  Sy skryf:

My ouma het Jare terug vir my n gedig geleer wat so gaan: "Soms in die aand as die ligte brand en my moeder het uiters gegaan. Dan speel ek soet met my pop en my goed in die hoek waar die rusbank staan. Dan's ek n boer met n Voortrekker roer, met n Ossewa sweep en al. Waar die tafelpoot staan is die stad van Dingaan, en hier vloei die bloedrivier. Die groen tapyt is die bosveld wyd....." Dit gaan so aan... My vraag is of iemand dit ken en weet waar dit vandaan kom en wie die skrywer was. Ek raak deurmekaar met die verse en sal graag die hele gedig wil he met die regte woorde want dalk het ek van die woorde verkeerd. Dankie!!!
Om te weet is om te verstaan.