• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Tameletjie Sinne

Started by Meraai vannie Baai, January 19, 2013, 10:57:35 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

Eenvoudige reel
Leesteken vorm deel van die sinstruktuur en moet dus saam met die sin binne die hakie wees.

:mumum:

Naas

Jy is doodreg Assie.
Sinstruktuur is eenvoudig en sluit leestekens in. As iets tussen hakies gesit word is dit 'n apparte sin met sy eie leestekens.
Dus: As ek iets tussen hakies wil byvoeg moet ek eers die sin/vraag klaar skryf met sy leestekens en al voordat ek die sin tussen hakies byvoeg. Dis sin tussen hakies moet vvolledig met leestekens en al tussen die hakies wees.
Bv. : Is hierdie 'n vraag? (As dit 'n vraag is soek dit 'n antwood.)
Of: Assie vra 'n vraag. (Wil jy die vraag antwoord?)

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dankie tog ek is nie meer op skool nie.  Hierdie klink vir my al te veel na 'n vraestel!  Tog, die forum is 'n plek van opvoeding, dankie Naas, ons eie onderwyser!  Of is jy 'n bowyser?
Om te weet is om te verstaan.