• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Slim se baas

Started by Aspoestertjie, December 20, 2012, 10:11:17 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ek regtig egtig ORALS probeer kers op steek oor 'n balhorige stinksienige (?) bul maar kon nergens 'n enkele raad opspoor nie. So gehoop die tante van die plaas sou dalk 'n raad he  :crybaby2: arme oupa!

PM

Al wat ek weet van stoot is    is   'n kruiwa word gestoot en 'n sleepwa word getrek.  Ag maar mense raak ook mos getrek?
Mense word gestoot ook,  as daar 'n afgrond is.   Of hoe?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Die ouens wat weet som dit so op: interne (trek) en eksterne (stoot) Hulle se daar is ook stootfaktore wat mense wegdryf en dwing om te trek. Ons val onder die trekkers  :icon_biggrin:

PM

Ek weet dat as al hierdie geinternes en ge-eksternes dubbelboor uitgevoer word, kan dit nogal goeie medisyne wees vir 'n
eensame siel.   :icon_scratch:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Oupa het intussen die bul weer op vendusie gesit en darem meer as sy geld teruggekry. Ons het nou 'n bul wat nie op hom laat wag nie.




:mumum:

PM

Mooi man, hy het seker gelees van al die getrek en gestoot, toe skrik hy.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.