Woordskuur > Praglyne

Kleurvolle Woordkwas

<< < (3/3)

adele:
Het ek dit geskryf? heerlik kuier ek nou weer saam ....
  :coffee2:   :love7:    :coffee2: 

Meraai vannie Baai:
O jaaa, alles jou skeppings. Die laaste deel uit verskeie gedigte en agterna saamgevoeg as geheel  :notworthy: :icon_salut: :book1:

PM:
... en 'n 10 000 keer gelees.  Hierdie praglyne mag dalk net lewe in 'n dooie pen blaas! 
Dankie Raaitjie, dankie dankie.

Meraai vannie Baai:
Soos altyd lief PM, my voorreg gewees. En nog steeds 'n wonderlike ervaring om dit weer te lees!

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version