Author Topic: (Ons Vingerflaters)  (Read 27449 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

  • Guest
(Ons Vingerflaters)
« on: December 05, 2012, 02:15:20 AM »
Met dank aan Piet Magriet vir die voorstel om hierdie breinglipse van ons 'n plekkie in die woordskuur te gee. Dalk sal iemand eendag vir ons kan vertel hoekom ons meer geneig is om sekere sleutels op die toetsbord verkeerd in te span!

werelde weg:
* ai meraai sak ek nou my kopin skaamte

* ek voel ook soos n verkmuis; nie so lelik nie maar so deurmekaar

* ek was so evens in die war met dit mar jy het dit nou mooi uiteen gesit
nou kan ek ander ook 'educate' oor die sakie

* die dingetjie meng sommer alles en binne n kewsie van n rukkie
het jy n heerlike broodjie....

* is seks speelgoed aanvaarbaar vir die suid afrikanse/ of selfs die wereld'se sameleweing

* as jy met vuur speel gaan hom vingers band....

* die batery gederewe speelgoed

* nie seker of n ritsluiter 15 stuke meer of minder het nie

* ja ek dink die een is so bietjie "cofuzing"

* het so eve van n lisp....

* soms wonner ek of sy ooit op die plannet woon

* patrysie-dalk weer n spinekop of n doolloper

* maar ek kani n oordeel vel nie

* intersant hoe die korale meer helderder word hoe hoer n mens met die
kus op gaan na die ewenaar

* hulle reken anaboliese middle veroorsaak agressie

* bloot weer n siennings punt

* Jou kid is seker al effe te groot maar die beste is maar omn almal ewehard te wiks

* jy kan sprie en teken op enige stuk metaal soos jou hart begeer...

* dalk kan n mens vir worsagtigebedagtekreatiertjie teefie op n sterng een beno per dag dieet sit

* Stoopid Biets




« Last Edit: December 15, 2012, 02:00:25 AM by Meraai vannie Baai »

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #1 on: December 05, 2012, 02:15:41 AM »
lox:
* dai pikkewyn kan dlak seesiek kry va so probeer bo bly ...

* ‘n redliek goeie pad

* Nei altyd baie plek om te ry / hulle draai nei maklik uit

* Soms I slangs die pad ry beter as op die pad

* jy sien nie die gate waneer jy naby hom ry nie en waneer dit links skoon is

* teen die see in die noordleik buitewyke van Maputu

* ons het by meer as en geleentheid op die srand mense raakgeloop wat skulpe en slefs 'n seeskilpad
dop aan ons wil verkoop

* duik soos orgasame wat jy moet ervaar, kan idt nie oor vertel nie

* soos ons bure wat al amper almal in mosmabiek 'n drai gaan maak het vir mekar sê: moenie met 'n
witbrood onder die arm kla nie.

* die eerste 3 keer wta ek gan snorkel het, het ek dit nie gekry nie

* Ek belsuit toe om daar in te gaan, weet glad nie wat om te verwag nie

* ... dan word die ramwerk met hierdie gevlegde palm takke bedek

* bo op dit word gras in gevelg sodat die huis soos grasdak lyk

* Pryse baie billik en jy kan rnad of mets betaal.

* Guinjata se huisies het los meubles

* sy enegles is so effe swakker as ons sin

* Oneglooflik hoe maklik dit lyk

* Soos hy die goed afgooi kap sy suentjie dit oop met panga

* Wate rte koud neem ons aan

* dit moet nog ‘n oord wees, weet eni wat die naam is nie.

* Sjoe mens sal jou derms los skud op daaai pas

* verbetr dam effens al

* die pitte het niks daarmee te doennie maar die doppe wel

* somige nagte koel maar in die dga het ons kortbroek en kortmouhemp aangetrek.

* Daars ent 2 kamers en 4 beddens

* Mens meg nie op die strand ry nie

* Toe ek afstap het ek hieride gesien

* Hulle het probeer erstig visvang maar op die ou end net gehengel

* die brnad gevaar is vreelsik groot.

* 3 kleintjie sis werd wat een grote is.

* grotes en kleintjie slefde prys

* Da island style van prawns gaarmaak

« Last Edit: December 15, 2012, 01:59:44 AM by Meraai vannie Baai »

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #2 on: December 05, 2012, 02:16:45 AM »
bloubefoeterd:
* PM Dankie vir die mooii woorde. Net 'n regstellinkie. Ek is nie net slim nie eks mooi ook!

* Daars 'n plekie vir almal

* As jy nou omsingel is van jou boeties en sussies hjou mens darem 'n baie lekkerder famieliereunie

* En dit onde rdie vaandel van 'n "GODSDIENS?"

* Fees van die ongenooides-gekfryf deur PG du Plessis

* Ons het gesteier teen die aanslae die afeglope dekade

* Kultuurisdie somtotaal van 'n klomp goed.

* Nou is dit weer 'n gespook om doe naweek solank as moontlik te laat aanhou....

* sorry om van jou bogel te verneem hoor!

* Argentinie se Messi is 'n yster maar ek wag vir die Duitsers morgenawend teen die Ossies van doer onder

* As jy nie jou man lief het en dit wys nie is daar heelwat volubteers wat dit namens jou sal doen

* Hulle seg sokker is 'n game waar 22 mans agter 'n ronde bal aanhardloop en op dieeinde wen Brasilië

* Gaan daai wilde dagga plantjies nie 'n suikerbekkie in 'n wipsterjtie laat verandernie!

* Al ooit gewonder wat het geowrd iemand of iets.

« Last Edit: December 15, 2012, 01:59:25 AM by Meraai vannie Baai »

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #3 on: December 05, 2012, 02:18:52 AM »
Piet Magriet:
*Hoeveel keer het mense al vir jou gevra om asseblief ander deelnemers wat jou vloektaal aanstootlik vind, te kontsidireer, maar jy vee jou 0 daaraan af. (Hierdie teken is een grooooot leemte wat ons 'n gat noem!)

* Askuus  ... Ek trek my demaietstokkie terug! O flip flippie, ek het die verkeerde stokkie gevat! Daai denamietstokkie is myne!

* Meraaia van die baie baaia, jy is 'n lamp op my pad en 'n lig vir my siel!

* Nee, ek moet ruiterlik erken dat ek vas gesteek het by die f en die v vir die finger, en toe lees dit vir my "fienger" en toe klink dit vir my na daai snelweggroet ding, jy weet mos wat ek bedoel, en toe dink ek nee, dit is nou nie die fienger waarvan ek praat nie. Nou sien ek eers dat dit die eimste seimste finger is.

Ek blowe ek sal dit nie weer verkeerd het nie.

Ingelegde Beeslaai  :toothy4:
« Last Edit: December 15, 2012, 01:59:08 AM by Meraai vannie Baai »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #4 on: December 05, 2012, 07:45:51 AM »
Lox:  dai pikkewyn kan dlak seesiek kry va so probeer bo bly  gesê nadat hy my gedig oor die "geparery" gelees het.

 Ek het vertel hoe lief suikerbekkies vir wilde dagga is toe Blouetjie die aanmerking gemaak het.  Gaan daai wilde dagga plantjies nie 'n suikerbekkie in 'n wipsterjtie laat verandernie!   :icon_biggrin:

« Last Edit: December 15, 2012, 01:58:49 AM by Meraai vannie Baai »
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #5 on: December 05, 2012, 08:48:22 AM »
Nou weet ek die woordskuur het sy regmatige plekkie gekry!! Die terugvoering is WONDERLIK!! Elke lyntjie gesteel vertel sy eie storie waar dit gebore is, kyk nou maar na die wat PM onthou van Lox en Blouetjie  :hello2: :love7:
« Last Edit: December 15, 2012, 01:58:28 AM by Meraai vannie Baai »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #6 on: December 05, 2012, 10:00:10 PM »
Ek lees so baie goed en dit vat my so ver terug en ek onthou presies wie wat waar gesels het.  Wens ek kon by alles kommentaar lewer.  
O ek is so gelukkig met die nuwe woordskuur, ek slaat alles van die tafels af met my stert!  Sal moet ligloop of ek kry 'n rekkie aan!  :icon_biggrin:
« Last Edit: December 15, 2012, 01:58:06 AM by Meraai vannie Baai »
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #7 on: December 05, 2012, 11:42:45 PM »
Soos wat jy onthou, dra aan en maak vas - dit is kosbaar en die interaksie hier by die skuur is fantabalooslik lekker  :love7:
« Last Edit: December 15, 2012, 01:57:44 AM by Meraai vannie Baai »

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #8 on: December 14, 2012, 11:15:35 PM »
*ek het die titel by al die plasings hier verander na (Ons Vingerflaters) en dit sal dus lyk of ek al die plasings 'ge-edit' het.

Nou so lekker deur AB se wingerd gedwaal dat ek ampoertjies verdwaal en nie by die woordoes uitgekom het nie.  Ek is dolverlief op hierdie unieke kreatiewe skryfstyl van ons geliefde mater.
Mag daar nog vele woordoeste uit jou vingers glips Stoffeltjie :love7:  :book1:

Ongevragd:
ons het ook soms i tafeldoek wat kan praat,
na die tyd vertel die tafeldoek hier was lekker gekuier
kyk net na al die ëvedince:

iets klnik nie lekker nie
prof eben archer seg: ons moer met wortels en sonlig.

haastog teelaaar
hoer van sept tot nov in euproa

die skap hy salle hom nie kan voer almal van daai babies nie

op i ander plak
my lekkerste midaag of vroeg aan uilyjie knip

hulel in elke gval efffns dooi daar gsiter

gald nei uitgerkete proses
Di etikkertjie wat et kole werk was ts haastig

myslef vrae gevra
waars de fotos? i kiki?

hoeveel an jou boeke het skade gekry?

wier porbeer
gebrnad / uitgebrnad
pilsier / pleiser

Aleergies
2 kee rop i dag stapom te gaan wtaer haal

die milikepaliteit
efffns tjiekei - dit iritee rmy vreeslik

di eassesor
klink my jyt i bliksim vir assesor gekry
is ook nie sy naam wrd nie, dink julle moet dlka gaan kla

posetief te dink en praat
demiiiiit die wyn is heerlik lekker.

die son syn

de werk vorder elke geleentheis

sal nou sommer i vuur moet aansteek en die stukkie fillit in die yskas op die kole gooi, sommer net om die lewe te fees.

het toe nie die setak gebraai nie, suie net aan die TN.

is idt die port of die reknaar wat so goed is?
gals 1965 port omgestamp op die nuer toetsbord dat die port by al sy gatajies soos usb ens uitloop........
hy loop nou nog, ek tik nou op hom

wag laat ek my bek hou voor ek my hart uitpraat

stekrte & seënwnese van di ekapa
 :notworthy: :love7: :icon_salut:



 
« Last Edit: December 15, 2012, 02:03:35 AM by Meraai vannie Baai »

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #9 on: December 17, 2012, 10:06:16 PM »
lyk my ek sal daai speltoetser moet laai, ek maak altyd min of meer dieselfde foute en dit na ek dit kamelaaiks deurgelees het vir foute en abie reggemaak het.
toe ek op my uitgebrande rekenaar die speltoetser gehad het het ek minder foute gemaak.

ek sien ek is los voor met die meeste foute, hoop daar is 'n prys op die spel.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #10 on: December 18, 2012, 12:37:08 AM »
Lekker giggel ek nou vir jou Stoffel! Hoop nie jy gaan regtig so ding aflaai nie want ek lief die manier waarop jy skryf. Hoekom dink jy bewaar ons dit? Ongelukkig dink ek daar is twee ander ouens wat wegstap met eerste en tweede prys. Sal bietjie gaan loer waar het ek hulle vingerglipse bewaar het en vir jou aandra as bewys hoekom jy nie gewen het nie  :angel4:

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #11 on: December 18, 2012, 01:05:37 AM »
ek het sekerlik lag-lag die 1ste prys vir die meeste flaters want ek het 'n dekselleksie - my woord vir dyslexia - deksel = hoof, leksie = 'n lekasie .... want dis wat gebeur met dyslexia - jy het 'n lekasie van grysstof uit jouse kreukelkamer gange (ek het gewoontlik ook kamer met 2 m'e gespel, maar toe hamer PM my oor en oor teen die deksel en nou lek ek nie meer op diese woord nie ....  :icon_biggrin: maar nog hier en daar op 'n ander woord.

Darem nie meer so verrooi as toe ek PM en Raaitjie en Naas op Woes so 5/6 jaar terug al raak gelees het nie ... toe was ek nog rou rooi uit Taiwan ... nou is dit net nog hier en daar wat die rooi taal kom krap in my mooi Afrikaans  :coffee2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #12 on: January 19, 2013, 11:29:18 PM »
DAWIE KABOUTER

... Ek hoop net almal hier is reg os ne weer foute te maak nie.

... Help Woode kenners - PM, Maraai en die res

... en dit is jous die materiaal wat sy nouy gebruik

... Dalk is dit vir bewaaring

... ek waardeer jou mooite

... wanner is die eerste boek geskryf?

... 'n Skrywer is goed as: 1. Jou erk lekker lees.

... ek het nie 'n probleem darmee nie

... Dit is vir my ook heelik om hier te skryf

... Dit spel verstaan ek maar baie min van, wag ek verstaan eindlik niks, haha

... Hoe afekteer dit jou

... Ek wens ek het meer tyd on te skryf, ek dink as ek later die maand die pad platteland toe aandurf sal dit deels wees on rustig te sit en skryf

... Self orderrig of deur 'n instansie?

... Ons moet mense deur ons dade en erlike optreede die Pad wys.

... het 'n Preedikant AKA pastoor diereg om mense te oordeel oor hulle dade

... Laat die een sonder sonde die eerste klip gooi, is dit diewat die Bybel seg nie?

... Die Vrou moet in diekombuis wees

... Vrouens moet ne op die preekstoel wees nie.

... Verkagters: Kabouter dink ons moet hulle aan Oom Paul op Kerkplein vas gemaak work en elke persoon wat by daadie man verby loop moet hom met 'n klip gooi, of pn stukkie van hom afsy... Barbaars ek weet maar ek dink dit sal verseker die gemoes stop...

... En as na hierdie niemad op die forum met woe ek bevriend is my meer wil ke nie so be it

... Vraagie van een-dom-astrante-kabouter, wat is washout???

... Sal nioem dat ons die nommer by jou gekry het.

... Patato is Anre jou skooner helfte? Dit bleik so te wees

... Kan ons die digkliniek gebruik ons saam oom mekaar se werke te gesels?

... Ek verwys graag na my plaasing oor Gen 1, ek styem saam

... Ek het gisteraand 'n ongelooflike gesprek gehaat met n Teoloog oor hierde onderwerp.

... Ek is van meening dat daar meer as een invals hoek op geloof is

... Bosses Brand - sonder dat die bos brand.

... Lere wat huit die Hemel neersak.

... Ek sit n rukkie nou al en dink, is geloof nie maar net n moer van tyd nie

... Ek dink nie die Skrif LIEG nie, mense het dit aanmekar gesit, dus is daar 'n moontlikheid dat iemand iewers n fout of twee kon maak.

... ek wil weet hoe gaan hierdie land regtig verening as ons nie saam staan nie.

... ek het met jou geweetery AL my respek vir jou verloor

... Ek is net bly dat nuwe mense hier darm meer vertrou word

... Ek gee nie om oor titels of steretjies langs jou naam nie.

... Kom ond dink oor dit dinge rondom ons

... moet julle nie onskuldige mense probeer aanvat en besuldig van goed nie.

... As jy agete rdie deur staan, moenie ander mense daar soek nie.

... Kom ons face dit, ons kan ons sterre dank oor die fiet dat ons nie reeds uitgemoor is in hierdie land nie

... dit is net die skein beeld

... Mense wat net saamstem het in my oe nie opinies nie, of id net te bang om hulle menings te lig.

... Snaaks dat die geld teenoor jou maar jy kan sê wat jy wil wanner jy wil.

... hulle sal mos nooit hierken dan hulle verkeerde gemerk het nie.

... ek voel so jammer vd onderwysers, wat hulle lewe in die ondering van die kinders insit.

... Ek lees graag, mits dit netjies in parragrawe is en nie een lang stuk werk nie...

... AS dis daar staan het ek dit nog nooit raak gelees nie.

... eerste jaar in my lewe wat ek moes wat tot op Kersdag!

... is dioe feit dat ons hier is nie bewys genoeg van 'n skepper nie?

... Uit jou plasing is ek duidelik nie 'n gelowinge nie

... ek moet iets mis, want ek sine geen aantuigigs nie.

... Ek was nog nooit si geskok nie

... dis nie mooi on van iemand te seg wat jy hier geseg het nie

... Dis regtig bor my moeilik om na ons geskiedenis te kyk en te wonder

... Dis net vor my sal dat die ander groepe in ons land regtig weet wat hulle kultuur is en dat kan leef

... ek het met die ET moord gehoop dat ons as 'n land (Afrikaaners) saam sal kan staan en die moorde oorvin

... Jammer as ek te hard is, maar e wil nei datjy jouseld n luis noem nie

... Ek dink sy het volwasse geraak, haar pleg teenoor haar kind besef

... een ietsie wat ek kan byvoeg oor jou as die hoof van jou huishounding

... ek hou van jou sienning

... Ek Dink met minder aanit sal ons geloof groei.

... Ek dink jy glo net nie soos almal andes nie maar jy glo nog.

... Hierdie klink vir my baie opwinded - ek kan hierin glo...

... Ek stem saam emt jou Mnr WW.

... Voor ek jou laste pos gelees het wou ek presies seg wat jy hier se

... om die wat monder aardse dinge as jy het te help en te deel?

... Maar wag ek besef hierdie s deel van die Afrikaaner kultuur, geen verdraagsaamheid vir mekaar

... Wie van julle het onglangs dit toestand van die Kruger Woonhuis gesien?

... Verf sit soos uitgegroogte skilfers teen die mure.

... Ras word ingebring nie as jy rasisties komentaar nie, maar as 'n troefkaart!!!

... Ek en julle is ewe skulding!!!

... ek is nie eimand wat my laat beinvloed nie,vra die mense hier wat my ken.

... Ek sal graag jou sinning hoor en daaroor dink, maar kom ons hou dit sonder aanvalle.

... ek kan getuis Mash is 'n Seuntjie...

... Di hartseer in wat jy skryf Ferdi is dat jy so erg is oor die Woord dat jy doe hele bus mis!

... ... Ek hoop regtig nei so nie

... Niemand vra jou om stil te wees nie - wel nie so ver ek bewis is nie.

... Ek wonder soms of ons nie net onsself in die aleenheid indink nie.

... Voel julle ook soms so aleen in 'n vertrek voel mense?

... Soms is dit nodig vir n persoon om veg te breek om jouself te vind.

... Kom ons vat hande, en gaan weet die mense wat help en ondersteun op emosinele vlak.

...Toesiens Meraai, mag jou pad vol roosblare besaai wees.

... Kree as daar iets is wat ons vir jou kan doen

... Daar is wonderlike Woester Tannies daar wat jou versker onder hulle vlerk sal inneem ook.

*Glimlaggend sluip 007 gou terug met Kabouter se komtaartjie toe hy die oes sien:
Sjoe en het baie voutjies gemaak...
« Last Edit: January 20, 2013, 11:32:26 PM by Meraai vannie Baai »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #13 on: December 11, 2015, 10:38:44 AM »
Heerlik lees ek weer al die geglipte vingertjies. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: (Ons Vingerflaters)
« Reply #14 on: December 14, 2015, 04:32:02 AM »
En hier is ek die 12723 leser. Glimlag wyd vir al ons voutjies  :headbang: