Woordskuur > Uit die ossewa se medisynetrommel

Kruie-kure

<< < (2/2)

Meraai vannie Baai:
Plesier en voorreg myne PM  :toothy4: Dankie Fransi vir die wonderlike terugvoering. Dit is wat ek die meeste gemis het by ons ou woordskuur. Kyk nou net al die handige rate wat alreeds op ons kruierak pronk :hello2:

PM:
Dankie baie Fransi.  Dit is handige inligting. 
Wanneer ek 'n kruie omelet maak, kerf ek ook altyd 'n bietjie duisendblad in.  Dit is njammies. 

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version