• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Naas: Ons eie Langenhoven

Started by Meraai vannie Baai, December 02, 2012, 01:46:42 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

Oupa se: "Ons kan terugkyk en die verlede sien. Ons kan stilstaan en nou beleef. Maar as ons nie nou werk aan die toekoms nie het ons more geen verlede om na terug te kyk nie."
Al is dit nog net ons vier op die forum, ons moet aanhou skryf. Ek gaan kyk elke dag verskeie kere wat die gaste doen. As ons nie skryf nie het die gaste geen lande om te ploeg nie en vrek ons taal sonder kos.

:mumum:

PM

Ons mooie taal lê gestrooi oor die hele wêreld.  Ongelukkig praat die kinders nou die taal van waar hulle hulself in die wêreld bevind.
Baie ouens kom lees hier om net 'n bietjie Afrikaans te lees. 
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Aai Ta Raaitjie, dit plaas mos nou nog meer druk op ons skouers.
My pen droog so nou en dan op dan raak my wil weg maar dit bly lekker om met woorde te speel.

:mumum:

Meraai vannie Baai

Sonder lieg dink ek dat ons viertjies 'n storm sal kan loskuier in die taal wat ons almal opreg lief het. En ons lief mekaar al kon ons nog nie eers regtig ontmoet in lewende lywe nie, maar die ABC en ons sin vir humor, maak op daarvoor.

PM

Ja verseker, dit weergalm in die gange!   :bootyshake:   Ek mis so baie maatjies. 


:snorting:
:angel12:
:angel3:
:grommit:
:book1:
:icon_bigsmurf:
:bootyshake:
Wie het ek gemis?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ons skrabbel in prentjies vandag. Jitte PM flits die gesiggies nou vergange se kuiertjies  :love7:

PM

Ek sal bietjie gaan soek en name by die gesiggies sit.
Om te weet is om te verstaan.