Author Topic: 1720 was hulle drie broers - en nou is ons drie wat in 2012?  (Read 6360 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
1720 was hulle drie broers - en nou is ons drie wat in 2012?
« on: November 13, 2012, 10:28:36 PM »
Okay ... ons amal weet:

My ouers se ouers is my Oupa en Ouma.
My ouers se Oupa en Ouma is my Oupa en Ouma Groentjie
My ouers se oupa en Groentjies is my Oupa en Ouma groentjie-groentjie ... en so las mens nou maar net die groentjies aan  :toothy4:

My kinders is my ouers se kleinkinders.
My kinders se kinders is my ouers se agterkleinkinders.
My kinders se kleinkinders is my ouers se agter-agterkleinkinders.  en so las mes die agter voor aan .....  :toothy4:

My ouers se siblings  (broers en susters - ons moet een word in Afr skep : broesters of iets  :angel4:) is my ooms en tannies :-)
My ouers se kinders is hulle broestes se - ek weet nie in Afrikaans nie ... in Engels is dit cousins - en 1ste , tweede ... cousins ens so met die generasies af .. wat is dit in Afrikaans
My ouers se siblings/broesters se kinders is my nigs en neefs (nephews and nieces)

My ouers se neefs en nigs is my ???

My ouers se neefs en nigs se kinders is my klein neefs en nigs
My ouers e neefs en nigs se klein kinders is my agterklein neefs en nigs ...

en hoe nog .. kom help bietjie - hoe werk familie??

Hier is 'n English chart : http://www.hallsted.com/cousin-table.html

http://en.wikipedia.org/wiki/Cousin

http://en.wikipedia.org/wiki/Kinship


Ek het VERWANTSKAP gegoogle, asook Familie Verwantskap Benaming ....

en verwantskappe in Byble terme - bv die verwantskap tussen Openbaring en Daniel ens ... kom op - maar niks wat famiilie benamings opbring nie ... so as julle dalk ietsie kry ...  :angel12:

Julle weet mos ek is 'n Family Historian genealogist - maar nog nie 'n profesionele een nie - nog net 'n hobby - eendag dalk ...  :coffee2: 
Famielies wat ek tans opvolg - indien enige van julle ook 'n belang hierby het is :

ek werk van my kind af op - daar is niemand na Theo nie - so dis 'n maklike begin en ek volg altwee kante van sy ouers op

Andre Truter - Theo se pa en my better kant:  pa se kant: Koos Truter Truters, Hannekoms | Ma se kant Groenewalds, Germishuizen (wat ek tans van weet)

Willa Truter - pa se kant : Leon Potgieter : Potgieters  Janeke's I Ma se kant : Joan nee du toit : du toits Bolitho's Versveld en Moolman

Petra - die Smits is deurkruis met die Potgieters - Potgieter vrouens dikwels met Smit mans getroud en Potgieter mans dikwels Smit vouenens getroud - ons link dalk nog iewers ...

in twee van die Potgieter bene is daar Smit's en ek ken twee van hulle (een in elke been - ha ha ha )
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 1720 was hulle drie broers - en nou is ons drie wat in 2012?
« Reply #1 on: November 14, 2012, 10:28:45 AM »
In Engels is jou "cousins" jou neefs en niggies.  Dit is jou ooms en tantes se kinders. Jou ouers se broers en susters. 
Jou broers en susters (siblings) se kinders is ook jou nefies en niggies.  Nephews and nieces.
In Afrikaans is daar nie so 'n duidelike onderskeid soos in Engels nie.

Ek weet nie of jy van die Smitte familie wil wees nie.   :icon_biggrin:
Daar het net twee Smit-broers na SA gekom.  Die een was 'n oujongkêrel wat nooit getroud is nie en die ander een is met 'n krulkop getroud.     :icon_biggrin:  (Grappie)

Erenstig nou.  Die groot probleem wat met familienavorsing (genealogie) gepaard gaan, is die feit dat baie van die mense nie kon spel nie.  So het party "Smith's" Smit geword.
De Bruyn het De Bruin geword en daar is baie ander voorbeelde.  Dit is nie maklik nie. 
My tweede naam moes Margaretha wees en toe eindig ek op met Magrietha. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: 1720 was hulle drie broers - en nou is ons drie wat in 2012?
« Reply #2 on: November 17, 2012, 09:16:20 AM »
Het jy al navorsing gedoen oor julle Smit-lyne - ek sal dan graag met jou wil  saamwerk ... en dan die lyne so vul - een van my verlangse nigs is 'n nooi Smit ..

Die Potgieters is soos die Smits ook maar klein ... ons almal het een stamvader : Herman Janz Potgieter - wat na SA gekom het.  Hy het 6/7 kinders gehad - maar net 3 seuns ... so daar is 3 bene in die Potgieter-lyne, maar ons almal is familie :-)

Ja die spellings moet mens kop hou ... en soos my eie neem my sommer Wilhelmina Johanna gemaak het ... mens moet die oorspronklike dokumente besigtig om seker te maak van feite ... ek is Wilhemina Hendrina en my ma is Johana Helena ... my ma was genoem Joan - maar hy dit gemaak June ...

Die ander ding om mee kop te hou is dat jonger broers soms na die ouer broer vernoem is ... dan dink mens dis nog 'n klein kind - maar dis 'n sibling :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 1720 was hulle drie broers - en nou is ons drie wat in 2012?
« Reply #3 on: November 17, 2012, 10:00:21 AM »
Oeps Wils, dalk is ons suster, my ma was ook Johanna Helena!  Dit was die stamnaam van die Engelbrechts. 
Ek het wel navorsing gedoen oor my oupas aan my ma en pa se kant.  Soos jy weet is dit 'n enorme taak om die boom met al sy takke "genaam" te kry.  Die CD met al die inligting op, is saam met my skryfwerk en rekenaar gesteel, 'n paar jaar gelede.  Ek het nie die moed gehad om voor te begin nie.  Die meeste van die ouergarde by wie ek kers opgesteek het, is ook nie meer met ons nie.
Voorspoed, dit is 'n geweldige werk.   
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: 1720 was hulle drie broers - en nou is ons drie wat in 2012?
« Reply #4 on: November 23, 2012, 05:30:38 AM »
is daar nerens 'n paar CD met inligting nie ... dalk b 'n familie lid of iets ...

ek beplan om die werk op 'n webtuiste en in privaat forums te bewaar vir die geslagte wat kom en die wat tans nog leef ... en 'n boek of dalk net DVD en by Nastional Libary 'n koppie te laat


mmm .. ons moet die Johanna Helena ding ondersoek ... my ma was wel 'n nooi du Toit ;-) :coffee2:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 1720 was hulle drie broers - en nou is ons drie wat in 2012?
« Reply #5 on: November 24, 2012, 10:09:03 AM »
Wat was haar moeder se nooiensvan?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: 1720 was hulle drie broers - en nou is ons drie wat in 2012?
« Reply #6 on: December 09, 2012, 12:05:55 AM »
My ma was Joan (Johanna Helena) nee: du Toit Getroud  Potgieter
haar ma was Willa (Wilhelmina Hendrina) nee Versveld  Getroud: du Toit my name kom van haar af
my ma is na my oupa - Willa se man - Daan du Toit se ma genoem Jane (Johanna Helena) genoem ... maar ek moet eers gaan opsoek wat haar nooiens van was
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: 1720 was hulle drie broers - en nou is ons drie wat in 2012?
« Reply #7 on: December 09, 2012, 12:07:11 AM »
NS nog 'n digters vriendin van my, Linda Mans - is 'n nooi Engelbrecht ... daar is ook 'n gekruisde lyn met Potgieter-dames op twee plekke
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w