Author Topic: Die tafeldoek wat kan praat  (Read 8692 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Die tafeldoek wat kan praat
« on: November 06, 2012, 08:40:20 AM »
Hier in die ou plaasopstal is 'n tafeldoek, dit is vol "Afrikaans".  Orals is "graffiti-woorde" soos
Eerlik
Wonderlik
Liefde
en dan goed soos "Te veel van 'n goeie ding is  FANTASTIES!"   :icon_biggrin:
en "Dit is ons dam se paddas."
Titels van liedjies ens. 

Ek het gedink dit is iets wat 'n mens nooit weer sal kry nie, maar tot my verbasing het die eienares vir my die aanwysings gegee van 'n ou antiekewinkeltjie wat die lap verkoop. 
Wie wil nog so 'n lappie hê?  As ek kan kry. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #1 on: November 07, 2012, 11:44:12 PM »
Ek sal kan doen met 'n sneppie daarvan  :love7: :notworthy:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #2 on: November 08, 2012, 08:09:31 AM »
Spesjinaal vir jou Sustertjie.  Die ding kan nie net praat nie, dit kan sing ook!   :angel4:
« Last Edit: November 08, 2012, 08:12:16 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #3 on: November 08, 2012, 08:21:27 AM »
Ek sit met my snoet teen die skerm, wil elke woord indrrrrrink!!!  :love7: :notworthy: :icon_salut:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #4 on: November 08, 2012, 08:36:45 AM »
Dit kos toe R150.00 per meter, maar, seg ek vir Hannes, dit is nog 'n "bargain"!  Ongelukkig was daar net vier meter, maar ek verstaan hulle druk dit in die Kaap.  Dalk kan een van ons Kaapenaartjies gaan soek daarna. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #5 on: November 08, 2012, 10:50:47 AM »
Dit is soooooo kosbaar. Ekke sou elke sent met glimlag uitgetel het en nog gaan bedel het as myne nie genoeg was nie  :toothy4:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #6 on: November 09, 2012, 06:56:14 AM »
Ek het gedink na 'n paar dae sal die tafeldoek se stem stil raak, maar nee, tot die prentjies begin vir my sing:
Hasie, hoekom is jou stert so kort...
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #7 on: November 09, 2012, 09:21:06 AM »
Elkeen wat ek raakgelees het, het die deuntjie onwillekeurig oor my lippe gerol  :love7:

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #8 on: November 12, 2012, 01:19:38 PM »
Gaan na jou materiaal winkel en koop ongeblykte linne
Gaan na jou Graft shop en koop 'n Fabric paint pen - verskillende kleure.

Gooi materiaal oor eetkamer tafel.

As familie en gaste kom kuier - laat hulle ietsie neerskryf

en siedaar ....

jou eie unieke skrif tafefldoek wat eie aan jou familie en vriende is - nou is ek nie meer oorsprongklik as die gedrukte fabriek materiaal nie ....  :angel4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #9 on: November 12, 2012, 10:49:09 PM »
Kyk nou net!!!! Heheheh verskoon my, ek gaan gou winkel toe  :icon_biggrin: :notworthy:

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #10 on: November 13, 2012, 02:16:05 AM »
hier by ons is heelwat mense wat van daai tafeldoeke het, maak dan sin dat julle seg dit word iewers in die kaap gedruk.

ons het ook soms i tafeldoek wat kan praat, veral na ons lekker gekuier het en daar 'n glas rooiwyn omgeval het, sous gemoers het en allerhande ander goed. na die tyd vertel die tafeldoek hier was lekker gekuier kyk net na al die ëvedince



Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #11 on: November 13, 2012, 02:18:09 AM »
 :icon_biggrin: Jaaaa Stoffel, ek moes die ene verwag het hehehehe!! Jy sal moet sneppie stuur van daai pratende tafeldoek van jou!!

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #12 on: November 13, 2012, 07:51:24 AM »
As jongmense het ons gereeld "vis en chips" papier gebruik vir tafeldoeke as 'n ons 16de of 21ste verjaarsdag gevier het.  Dan het almal sommer net met 'n pen 'n boodskappie geskryf en die verjaarsdag outjie het dit dan opgevou vir sy "onthou". 
Die doek is 'n goeie plan Wils. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #13 on: November 13, 2012, 08:40:54 AM »
 :angel8:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #14 on: November 13, 2012, 11:19:59 AM »
toe ek op 'n landboutoer in frankryk was het ons by meste restaurante papier tafeldoeke of eintlik tafelmatjies gekry. wit papier, as jy klaar geëet het en hulle dek af word die papier ook gevat en weggegooi. minder arbeid om weg te gooi as om te was.

one het baie keer daarop geskryf en geteken terwyl ons eet. dus het daai tafeldoekies ook op die ou end saam gesels.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Die tafeldoek wat kan praat
« Reply #15 on: July 03, 2015, 10:19:22 AM »
Dwaal ek alweer saam met ons besoekende gaste van erf tot erf... ek soek nog steeds so tafeldoekie.