Bak en brou > Plante met medisinale eienskappe
Grasuie
Meraai vannie Baai:
Lees ek nou weer hierdie raak en nou wil ek net patattas plant :icon_biggrin: Ergens dink ek het ons gewese skoonseun se roompatatresep gedeel. Verlede week juis weer vir 'n kooksel gemaak. Sny patat in skywe. Kook tot sag en druk fyn. Braai 'n ui en voeg by die patattas. Dan kom die lekkerte - voeg vars room by. Roer goed deur. Geur met sout en peper na smaak. :`ip2:
PM:
Man dit klink heerlik. Ons kruiedokter "in die dorp" glo sterk aan geen aartappels maar patattas. Ek sal dit beslis maak. :bootyshake:
Navigation
[0] Message Index
[*] Previous page
Go to full version