• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek is baie ongelukkig

Started by PM, August 14, 2012, 09:44:35 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Bedoel jy nou jy betaal R10.00 per botteltjie in?  :icon_biggrin:
Hoeveel botteltjies het jy?
Om te weet is om te verstaan.

adele

slim kind! hoeveel botteltjies kan mens vol maak?

hiehie,  :toothy4:   so paar jaar gelede het Linda ['n kollega] die pampiermandjie vol loperige snesies    :crybaby2:   so sit en bekyk en opgemerk:
  :dontknow:    Hoekom het niemand nog iets uitgevind om hiermee te doen nie want dit is soveel wat gemors word.    :icon_biggrin:   

:grommit: 
adéle  :grommit:

PM

Ek het nou soveel prentjies in my kop en 'n laggie in my keel.   :icon_biggrin:

Nog 'n laggie oor die "pampiermandjie".  Ons het jare gelede in die Afrikaanse klas 'n gesprek gehad oor pampiere teenoor papiere.  Ek kan nie onthou wat die uitslag was nie. 

Jig!  Dalk kan dit help om 'n wintersvuurtjie aan die brand te stoot.  Eers op die wasgoedlyn hang om uit te droog?
Om te weet is om te verstaan.

adele

twee dae later en reeds stukke beter. kan ook nie anders met soveel versorging om my nie   :love7: 

:grommit: 
adéle  :grommit:

PM

 :hello2:  Ek is baie bly om dit te hoor matertjie.  Jy is te dierbaar om siek te wees.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Hoop julle is almal al beter of nog beter, gesond.
Het self vir 'n week so by myself gesuffer met griep en bronchitis.
Vieslike virus.  Ek was vaalgrys en skurf van vel.  Oe swart kringe om gehad.  Het soos Zorro gelyk.
Hier was niemand wat skakel of inloer.  En ek is bed gekluister en lus vir tee. Geen tee en Disprins meer in die huis. 
En was dit koud!!  Vieslike virusse.
Darem weer op die been vanaf Maandag.
elle

PM

Ek is bly jy is weer op die wiele Elle.  Ek het jou regtig gemis.  Wanneer kry ons weer 'n skryfseltjie van jou?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ai Elle wens ek nou sowaar ek was nader, sou met liefde vir jou wou gaan bederf terwyl jy so siek gevoel het.  :love7: Bly jy is beter. Pas jouself mooi op sebliefie!!