Die kuierstoep > Bekgeveg
Wat beteken dit?
Naas:
Die oorvertel van oorvertel gee die duiwel kans om konfyt te kook van varkstront en dit smaak nie altyd so lekker nie, maak nie saak hoe vars die brood is nie.
Meraai vannie Baai:
Pragtig kreatief gestel Naas :headbang:
PM:
Ek verlang werklik na die dae toe ons so lekker saam gekuier het matertjies! Dankie dat jy nog so nou en dan oor 'n skouer loer Raaitjie. Ek sien darem jou mooi gesiggie op gevreet raak.
Meraai vannie Baai:
My voorreg. Ek verkrukkel my nou eers weer aan Naas se: Die oorvertel van oorvertel gee die duiwel kans om konfyt te kook van varkstront en dit smaak nie altyd so lekker nie, maak nie saak hoe vars die brood is nie.
:toothy4: :sign10:
PM:
Pragtige ou dae toe ons almal so lekker saam gekuier het. Hou daar, ons is nou daar en kuier weer 'n hond uit 'n bos uit saam!
Navigation
[0] Message Index
[*] Previous page
Go to full version