Die kuierstoep > Die kiekiekyk plek
paar kiekies
AB:
steeds hier op die plaas doenig
erg besig die tyd van die jaar
verlede week wingerd geplant, en dinsdag paar protea plante geplant
intussen nog spuit en top en blare breek en onkruid bestry en water gee en kunsmis gee
PM:
Ek is bly dit gaan goed met julle.
Hannes het Vrydag 'n heupvervanging gehad. Dit is eens te erg om weer 'n baba in die huis te hĂȘ. :icon_biggrin:
Hy sterk darem baie mooi aan en is vinnig besig om onafhanklik te raak. Dit is net nie so maklik nie.
Ons besef nie aldag hoeveel ons het om voor dankbaar te wees nie.
Navigation
[0] Message Index
[*] Previous page
Go to full version