• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoe maak jy so 'n lys

Started by PM, June 30, 2012, 09:30:18 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

My emosies oorval my soms, veral as ek sien hoe nat is my foto-albums, die videos wat ons van die kinders gemaak het ens. maar 'n ou moet vorentoe kyk, soos AB sê. Ek het dit so droog moontlik gemaak en sal later vasstel of daar iemand is wat nog daarvan kan red.  Foto's van foto's maak en dit op 'n cd sit, of so-iets.  My seëls is onherstelbaar.
Vanoggend toe ek my rekenaar aansit toe klink dit soos 'n trekker.  Ons het gesien as ons soggens in die huis ingekom het, hoe die huis is "wasem" gehul was.  Die trane het teen die ruite en die mure afgeloop.  Toe my skootbrakkie stol, toe skrik ek!  Julle weet mos, dit is my beste beste maatjie!   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.