Author Topic: Die langste nag  (Read 3502 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Die langste nag
« on: June 23, 2012, 05:30:22 PM »
Gister was dit die langste nag.  Van vandag af sal dit elke dag 'n bietjie langer dag wees.
Ek hoop ook dat ons lewens ook dieselfde paadjie sal stap.  Bedoelende dat ons "donker ure" ook elke dag 'n bietjie minder raak.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Die langste nag
« Reply #1 on: June 23, 2012, 06:17:13 PM »
ek wonder al heeldag hoekom voel dit of ek te min geslaap het  :toothy4:

sal so bly wees as ons moeilikheid ook minder wil wees
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Die langste nag
« Reply #2 on: June 24, 2012, 07:19:44 AM »
Hallo Summer !!

Ek beur en worstel maar deur die winter.  Ek weet dit is veronderstel om 'n rus periode te wees vir die mens en natuur, maar is dit nou nodig dat dit maande moet duur?
Ek is baie meer energiek in die somer.
elle

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Die langste nag
« Reply #3 on: June 24, 2012, 08:27:12 AM »
Engeltjie ek is met jou ... maar ek is meer 'n lengte/herfs mens ... die sommer drein my ook ...

ek oorweeg dit om soos 'n groot mamma-beer winters deur te slaap ... dankie tog vir  :coffee2: en komberse  :angel4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w