Digkuns > Digterminologie

Retoriese styl

(1/2) > >>

PM:
Retoriese styl – re-to’ries -  ʼn Stelling word gemaak in die vorm van ‘n vraag, waarop geen antwoord verwag word nie. 
Moet ons dan almal selfmoord pleeg?
Jy het mos jou eie belange, hoekom sal jy jou met myne bemoei?
Hier word ook “inversie” gebruik – omkering van die gewone of natuurlike woordorde. 
Lank was die dag. 

Meraai vannie Baai:
Lyk dit vir julle ook of hier weer niks aangaan in die forumgange nie... :dontknow: :icon_scratch:

adele:
 :icon_scratch: :crybaby2: :crybaby2:

 :toothy4:

PM:
Dit lyk so ja. Sou 'n mens  nou dink as die kat weg is, is die muis baas?   :angel8: Is dit 'n retoriese vraag?   :icon_biggrin:
 

Meraai vannie Baai:
Smaak my eerder as die kat weggaan klim die muise saam in die tas  :toothy4:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version