Author Topic: O die donkie...  (Read 6260 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Arina

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 9
Re: O die donkie...
« Reply #15 on: November 17, 2021, 05:27:08 PM »
Nee rêrig, ek kan nie onthou wanneer laas ek 'n donkie hoor bulk het nie, dit is nou te sê PM se namaaksil van 'n donkie se gebulk.  :icon_biggrin:  Jy is skreeu snaaks matertjie.